AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9617
0,00
CORN
28 Mrt
-
4624
0,00
SOYA
28 Mrt
-
8120
0,00
SUNS
28 Mrt
-
8620
0,00
WEAT
28 Mrt
-
6506
0,00
WMAZ
28 Mrt
-
4034
0,00
YMAZ
28 Mrt
-
4048
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Droër somer op pad, meen Peet Pienaar

Die 23ste November is SA se reën-verjaarsdag. As dit nie op dié dag reën nie, wag moeilikheid, sê prof. Peet Pienaar.

“Ek kyk na die 23ste November aan die begin van elke jaar. Dié dag is die reën-verjaarsdag van Suid-Afrika en vir solank as wat rekords gehou word, is dít die dag waarop die meeste reën val. As daar nie goeie reën in die somerreëngebied voorspel word vir dié datum nie, dan is daar reeds vir my ’n teken van moeilikheid. Dit wás die geval hierdie jaar,” verduidelik die weerprofeet, prof. Peet Pienaar.

In Hilton, KwaZulu-Natal, het die hemele oopgebars op Maandagaand, 29 September. Die lafenis was egter van korte duur – Dinsdagoggend was die lug weer blou. “Vir besproeiingsboere raak die droë lente ’n bekommernis omdat damme begin leeg loop en omdat koring nou baie vog benodig.” Só sê mnr. Ralf Küsel, ’n graan- en beesboer in die noorde van KZN en ook Graan SA se verteenwoordiger vir KwaZulu-Natal.

As Pienaar se gevoel in die kol is, beloof die res van die somer niks beter vir die noorde van die land nie. “Die natuur se ritme is totaal deurmekaar. Die reëns wat nou aan die einde van September geval het, is verkeerd – dit is twee weke té vroeg,” verduidelik prof. Pienaar.

Küsel sê die reën van 29 September was maar haak-en-tak en metings van 5mm tot 40mm is gelyktydig uit dieselfde produksie-areas vermeld. Prof. Pienaar meen hierdie neiging kan die hele somer duur en hy verwag ondergemiddelde reënval. “My voorspelling dui op reën van 8 tot 10 Oktober en weer van 3 tot 7 November reg oor die land. Nóg ’n teken van die skommeling in die weer is as somerreëns in die Kaap val, dan is die reën in die noorde nooit goed nie.”

“Ek voorspel ondergemiddelde reënval hierdie somer. Boere in die noorde gaan moeilik plant, want die reën gaan nie in die tweede week van November kom nie, maar die eerste week van November. Hierdie reën gaan ook nie watwonders wees nie. Daarna kan goeie reën aan die einde van November val en dan eers weer einde Desember,” verduidelik Pienaar. Hierdie verskynsel, meen hy, is eens met die El Niño wat deur ander kenners voorspel word.

“Ons het hierdie winter minder sneeu as normaal gehad en die sardyne het ook 'n draai aan die KZN se Ssuidkus ’n draai gemaak nie,” verduidelik Pienaar. Volgens hom is dit alles tekens van die ritme van die natuur wat nie normaal is nie. “Die enigste goeie teken was die goeie winter wat die Rûens beleef het. As daar sulke teenstrydige tekens is, dan maak ’n mens maar jou afleiding van die oorheersende en meerderheid tekens. Hieruit lui ek af dat ons op ’n droër somer afstuur,” verduidelik hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.25
+0.3%
Rand - Pond
22.47
+0.1%
Rand - Euro
19.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
970.96
+0.3%
Palladium
1,409.53
+0.6%
Goud
1,958.85
+0.1%
Silwer
23.01
-0.3%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
69,785
0.0%
Alle aandele
75,284
0.0%
Hulpbronne 10
64,924
0.0%
Industriële 25
102,191
0.0%
Finansiële 15
15,417
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot