AFGRI
BEAN
29 Nov
-
7600
0,00
CORN
29 Nov
-
3680
0,00
SOYA
29 Nov
-
7573
0,00
SUNS
29 Nov
-
11385
0,00
WEAT
29 Nov
-
6333
0,00
WMAZ
29 Nov
-
3476
0,00
YMAZ
29 Nov
-
3695
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Droogte: Skenkings benodig vir uitreik na Oos-Kaap

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Fredalette Uys
Ter illustrasie. Foto: Fredalette Uys
SA Water Warriors reik volgende maand uit na Wolwefontein en Kleinpoort in die Oos-Kaap waar hulle hoop om droogtehulp na sowat 300 boere, plaaswerkers en hul gesinne te neem.

Mnr. Pieter du Plessis van SA Water Warriors sê dié dorpe gaan sedert 2015 onder die droogte se impak gebuk, asook die slegte maatskaplik-ekonomiese omstandighede in die provinsie waar watertekorte, voedselonsekerheid en onvoorspelbare reënvalpatrone ervaar word.

“Gebiede van die Oos-Kaap wat met die Karoo oorvleuel, is veral hard deur die droogte getref. Die droogte het groot dele geraak waar met vee geboer word. Dit verteenwoordig 19% van die provinsie se weigebiede en 5 600 werksgeleenthede. Die droogte het ook ’n stokkie gesteek voor die voorbereiding van grond vir planttyd.”

Hy sê benewens die voortslepende droogte het ’n sprinkaanplaag onlangs op dele van die provinsie toegesak. Om voer en voermiddels na Wolwefontein en Kleinpoort te vervoer, kos van R25 000 tot R30 000. “Ons koop voerprodukte met ’n hoë voedingswaarde aangesien die diere net oorleef as hulle daagliks gevoer word en genoeg proteïene inneem.”

Hulle koop ook nie-bederfbare produkte vir die kospak van R300 wat aan elke gesin gegee word.

Die uitreik vind op 3 Julie plaas. Besoek SA Water Warriors se Facebookblad vir nog inligting of om uit te vind hoe om betrokke te raak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.14
+0.9%
Rand - Pond
21.51
+0.3%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,792.84
-0.1%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,796.74
+2.6%
Platinum
967.93
+1.3%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na nuwe vriende
Reguit en eerlik en plat op die aarde. Hou van buite lewe en tyd saam kinders. Wat j sien is wat j kry.
Kom ons kyk wat hou die toekoms in
Ek is n Opregte, eerllike en baie nekiese persoon, wat graag weer my geluk wil deel met n maat en so sal ons sien wat hou die toekoms in.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot