AFGRI
BEAN
29 Me
-
8625
-22,00
CORN
29 Me
-
4166
22,00
SOYA
29 Me
-
7934
-51,00
SUNS
29 Me
-
8330
-13,00
WEAT
29 Me
-
6620
104,00
WMAZ
29 Me
-
3674
-4,00
YMAZ
29 Me
-
3808
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Droogte: Sommige druiweboere in ‘benarde’ situasie

akkreditasie
Tafeldruiwe. Foto: Johan Coetsee
Tafeldruiwe. Foto: Johan Coetsee
Talle druiweboere maak tans planne vir oorlewing met hul waterkwotas wat drasties minder gemaak is en koste wat styg.

Mnr. Michael Laubscher, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf (SATI), sê die watersituasie het die afgelope twee weke ernstig geraak. 

Boere se besproeiingskwotas is op plekke met tot 50% verminder, wat talle van hulle noop om uit boorgate te besproei. Die watergehalte van die boorgate bied egter verdere probleme, met van die boorgate se water wat brak is en dus nie geskik is vir besproeiing nie.

“Jy sit nou met ’n keuse om sommigevan jou wingerde te besproei en ander te los, terwyl jy reeds die produksiekoste aan al jou wingerde bestee het,” sê Laubscher. 

Nog ’n bron van kommer is die langtermynskade wat die gebruik van water wat nie geskik is vir besproeiing nie op wingerde kan hê. “Dit kan die impak van die droogte verleng, want dit kan tot drie jaar kos vir die soute en minerale wat in die grond opgebou het om uit te spoel.” 

Volgens Laubscher is druiweboere senuagtig oor die situasie waarin hulle hulself tans bevind, veral omdat hul plase ook vaste koste het wat hulle moet betaal. 

Korter oestydperk verwagIntussen dui die derde oesskatting vir 2017-’18 se tafeldruif-oes ’n daling van 12% tot 18% in die oes aan, vergeleke met 2016-’17 se oes. Luidens ’n verklaring word die oes tans op 55,4 miljoen tot 59,3 miljoen kartonhouers geskat. 

Die grootste bepalende faktor vir die kleiner oes is die droogte in die Wes-Kaap, waar drie van Suid-Afrika se vyf tafeldruifproduksiegebiede geleë is. Suid-Afrikaanse boere en uitvoerders verwag dat die oes soos normaalweg sal voortgaan, met uitvoervolumes wat vir die volgende vier tot ses weke normale vlakke sal haal. “Hulle voorsien egter dat die oestydperk, vergeleke met vorige jare, korter sal wees weens die droogte en temperature wat warmer as normaal is,” sê die SATI. 

Laubscher sê daar is ’n moontlikheid dat die oes kleiner kan wees, veral as die talle veranderlikes, soos weerstoestande en watervoorrade, in ag geneem word. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.66
+0.0%
Rand - Pond
24.25
+0.1%
Rand - Euro
21.06
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.85
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,022.86
-0.7%
Palladium
1,419.09
-0.8%
Goud
1,946.48
-0.0%
Silwer
23.20
-0.5%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,587
+0.3%
Alle aandele
76,775
+0.2%
Hulpbronne 10
67,972
+0.8%
Industriële 25
106,495
+0.1%
Finansiële 15
14,619
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Tyd is kosbaar.
Het n positiewe uitkyk op die lewe (alhoewel realisties), geniet die natuur en om staproetes te stap, kweek plante as n stokperdjie ens.
Kom ons kyk.....
Ek is n baie liefdevolle mens wat hou van lag, en die lewe geniet. Baie lief vir reis, kosmaak, diere en kinders.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot