AFGRI
BEAN
28 Jun
-
9652
181,00
CORN
28 Jun
-
4744,6
72,60
SOYA
28 Jun
-
8890
98,00
SUNS
28 Jun
-
10395
245,00
WEAT
28 Jun
-
7438
92,00
WMAZ
28 Jun
-
4357,4
-22,60
YMAZ
28 Jun
-
4370
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Droogte: Wat moet gebeur vir ’n nasionale rampverklaring?

akkreditasie
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe
Boere in die Vrystaat word aangemoedig om by hul plaaslike landbouvoorligtingbeamptes aansoek te doen om droogtehulp van die staat.

Vrystaat Landbou (VL) is vandeesweek ingelig dat die nodige vorms by dié beamptes beskikbaar is. Dit volg nadat die Vrystaatse departement van landbou gereageer het op ’n brief wat dr. Roy Jankielsohn, Vrystaatse DA-leier, tot die provinsiale owerheid gerig het om die provinsie tot ’n rampgebied te laat verklaar.

Dr. Jack Armour, bedryfsbestuurder van die VL, en mnr. Gerhard Kriel, uitvoerende hoof van die VL, het reeds op 14 September 2018 ’n brief aan dr. Bennie Molokoane, Vrystaatse LUR vir landbou, en mnr. Markus Butler, direkteur van die Vrystaatse rampbestuurdersentrum, gestuur om bystand vir hulpbehoewende boere in veral die Wes-Vrystaat te versoek.

Armour sê die nodige vorms moet teen 15 Februarie by die voorligtingbeamptes ingehandig wees. Die toedrag van sake sal op ’n vergadering einde Februarie bespreek word.

Proses

Intussen gaan prosesse vir droogtehulp in die Noord-Kaap en Noordwes voort. Agri Noord-Kaap het onlangs aangedui dat talle munisipaliteite stappe gedoen het om tot rampgebiede verklaar te word.

Mnr. Naudé Pienaar, assistant-hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê dié organisasie is besig met samesprekings met die departement van landbou in Noordwes en die provinsiale rampbestuursentrum.

Armour sê vir die afkondiging van ’n ramptoestand in ’n distrik, streek, provinsie of landwyd moet ’n bepaalde proses volgens wet gevolg word.

Eerstens moet ’n plaaslike munisipaliteit, gegrond op ’n opname binne die gebied, ’n ramptoestand afkondig. As die munisipaliteit nie geld vir droogtehulp of -projekte beskikbaar het nie, word die versoek na die distriksmunisipaliteit gestuur.

As die distriksmunisipaliteit nie die nodige hulp kan verleen nie, word die versoek na die provinsiale regering gestuur wat die provinsie tot ’n rampgebied kan verklaar. As die provinsie droogtehulp benodig, kan ’n versoek tot die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake gerig word.

Wetgewing bepaal ook dat as twee of meer provinsies tot rampgebiede verklaar is, moet die land tot rampgebied verklaar word.

Armour sê mnr. Zweli Mkhize, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, is by magte om ’n gebied tot rampgebied te verklaar, soos wanneer ’n tornado ’n gebied tref en groot verwoesting saai.

Boere wat nog inligting oor die droogtehulpvorms in die Vrystaat benodig, kan die VL by tel. 051 4444 609 kontak.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Canada farmer
Beste place to be is on the farm Enjoy outdoor Enjoy water sports I'm trying to be good to all people Everyone deserve the best
Ek is oulik en kom goed oor die weg met almal!
Ek is super fun en n groot grapgat, Ek kan lekker geselskap wees en ook "fun".Vat n kans en kyk!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot