AFGRI
BEAN
08 Aug
-
8673
1,00
CORN
08 Aug
-
3997,4
26,40
SOYA
08 Aug
-
8780
60,00
SUNS
08 Aug
-
10300
-6,00
WEAT
08 Aug
-
6807
-79,00
WMAZ
08 Aug
-
4195
-25,00
YMAZ
08 Aug
-
4204
-16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Droogtehulp: Groot uitreikaksie by Brandvlei beplan

akkreditasie
Foto: Boere Droogtehulp SA NPC se Facebookblad
Foto: Boere Droogtehulp SA NPC se Facebookblad
’n Groot droogtehulp-uitreikaksie word volgende naweek (van 21 tot 23 Mei) in die Brandvlei-omgewing in Noord-Kaap deur die droogtehulp-organisasie Boere Droogtehulp SA beoog.

Dié organisasie versoek hulp van lede van die publiek wat kan help met die uitreik of bydraes en/of donasies kan maak. Droogte vernietig die landbou in dele van Suid-Afrika en daardie boere het droogtehulp dringend nodig, sê mnr. Chris van Beljon, hoofkoördineerder.

Dit kos egter baie geld om ’n droogtehulpskema volhoubaar aan die gang te hou en oorlewingsmiddele soos voer, mielies, lusern en gras by die droogtegeteisterde boere te kry.

“Dit is belangrik dat hierdie boere gehelp word, want boere is die land se grootste kommersiële bron van voedsel wat die bevolking op ’n daaglikse basis voed,” sê hy. Alles moet gedoen word om hulle op die plase te hou en hul diere te red, maar vervoerkoste is baie hoog.

“Ons soek dringend na 70 tot 80 boere wat vrywillig kan help met die vervoer van die voorrade na die Brandvlei-area.” Alle finansiële donasies sal gaan aan brandstof en om voer aan te koop. Voorts beoog die organiseerders om sowat 200 voedselpakkies saam te neem om daar uit te deel.

Hy vra dat donasies direk in die organisasie se bankrekening inbetaal word.

Meadow Voere het reeds aangedui dat hy die aksie ondersteun en hulp gaan verleen.

Die bankbesonderhede is: Eerste Nasionale Bank, rekeningnommer 62801333163, takkode 250655. Die verwysing is: Droogtehulp Chris van Beljon 082 961 6620 (National).

Boere Droogtehulp SA is in Rustenburg gesetel en is ’n organisasie sonder winsoogmerk. ’n Tak bestaan ook in Bloemfontein. Mense wat hulp wil verleen, kan ook met mnr. Jan Lotz daar praat by 063 137 0202 of e-pos na boeredroogtehulpsafreestate@gmail.com stuur.

Belangstellendes kan ook die organisasie se Facebookblad of webtuiste www.boeredroogtehulpsa.org/ besoek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n sielsgenoot.
Ek doen fotografie en is altyd op die uitkyk vir nuwe geleenthede en ander genres, bied fotografie werkswinkels aan vir n groepie afgetredenis wat jonk van gees is, Lief vir die...
Vrienskap/ geselskap met moontlikhede
Eerlike en probeer altyd positief wees. Hou van die natuur en probeer soveel as moontlik te oefen, draf en stap. Hou daarvan om te lag en die lewe te geniet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot