AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Duisend poste by LNR in gedrang

akkreditasie
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
Die Landbounavorsingsraad (LNR) beoog ingrypende verskuiwings, insluitende die aflegging van sowat 1 000 personeellede, om die organisasie van ondergang te red.

Die beoogde skuif is met groot teenstand van vakbonde begroet.

Dr. Shadrack Moephuli, hoofbestuurder van die LNR, skryf aan vakbonde staatstoelaes is die afgelope jare verminder. Die toelaes is nou onvoldoende is vir die volhoubare bestuur van die organisasie. Die LNR moet daarom noodgedwonge sy inkomste deur die verskaffing van navorsingsdienste, verkope en diagnostiese dienste aanvul. Landbouweekblad het ’n afskrif van die brief.

Die organisasie sê hierdie inkomste het die afgelope 15 jaar skerp gedaal, veral weens veranderinge in die landbousektor, wat onder meer die afname in die aantal kommersiële boere, produsente-organisasies, verwerkers van landbouprodukte, kommoditeitsorganisasies en mededinging vanuit die private sektor insluit.

Die LNR sê sy laste het teen die einde van die 2018-’19-boekjaar sy bates met R138 miljoen oorskry, wat die organisasie se finansiële volhoubaarheid ernstig geknou het. Laastens voer die LNR aan dat persooneelkoste die afgelope tien jaar skerp gestyg het en die organisasie dus kniehalter.

Van die alternatiewe wat die organisasie oorweeg, sluit in dat salarisverhogings en die bevordering van personeel gevries word, terwyl vroeë aftrede oorweeg word vir werknemers wat daarvoor in aanmerking kom. Terselfdertyd oorweeg die organisasie ’n herstrukturering en konsolidasie van sy verskillende kampusse, terwyl navorsingsprojekte hersien sal word.

Dit is egter die beoogde aflegging van 1 000 werknemers wat groot kommer veroorsaak. Die LNR sê egter die presiese aantal werknemers en die kategorieë wat beïnvloed sal word, sal eers bepaal kan word ná konsultasie met die verskillende vakbonde. Hy sê hy sal daarna streef om die organisasie se navorsingspersoneel te behou ten einde die volhoubaarheid van die organisasie te bewerkstellig.

In reaksie op die LNR se kennisgewing sê mnr. Peirru Marx, sektorkoördineerder van Solidariteit, die organisasie sal in gesprek met die LNR tree om die beste moontlike oplossing vir die situasie te help vind.

Volgens Solidariteit kan hy nie die nodigheid van herstrukturering ontken nie, maar hy kan ook nie die aflegging van ongeveer 1 000 werkers steun nie. Solidariteit se oogmerk is om sy lede in hierdie opsig te beskerm en om die omvang en impak van hierdie situasie na die beste van sy vermoë vir sy lede te beredder.“Ons sal ons lede se regte beskerm en die nodige ondersteuning aan hulle bied. Ons sal met die LNR skakel om die bes moontlike oplossing te vind. Ons neem werk- en voedselsekerheid ernstig op,” sê Marx.

Die onsekerheid weens die beoogde afleggings is slegte nuus vir werknemers van die LNR. “Niemand weet wat die kriteria is wat gebruik is toe die lys [vir afleggings] saamgestel is nie en ons weet ook nie wie op pad uit is nie. Ons sal maar moet wag en sien tot die LNR ons laat weet,” sê een van die werknemers.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot