AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8938
0,00
CORN
17 Aug
-
4038
0,00
SOYA
17 Aug
-
8745
0,00
SUNS
17 Aug
-
10638
0,00
WEAT
17 Aug
-
7064
0,00
WMAZ
17 Aug
-
4261
0,00
YMAZ
17 Aug
-
4222
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Durbanhawe weer byna volkome in bedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die N2 naby die Durbanhawe was Maandag en Dinsdag, 11 en 12 April 2022, oorstroom en vraghouers het op die pad gedryf. Foto: Skermgreep
Die N2 naby die Durbanhawe was Maandag en Dinsdag, 11 en 12 April 2022, oorstroom en vraghouers het op die pad gedryf. Foto: Skermgreep
Werksaamhede by Durbanhawe is op 13 April hervat en danksy die heropening van die N2 het die hawe se vermoë tot 98% toegeneem.

Die dienslewering by Durbanhawe verbeter steeds nadat vloede verlede week gedeeltes van die hawegebied verspoel het. Luidens ’n verklaring deur Transnet is 82 vragskepe sedert 13 April by die hawe hanteer.

Twee bane van Bayheadweg wat na die vraghouerterminaal en die Island View-gebied lei, het die meeste skade gely. Die pad is volgens Transnet gestabiliseer en het een baan wat in elke rigting vloei. Bykomende bane sal in die komende twee weke bygevoeg word om te verseker dat verkeer doeltreffend vloei.

Langtermynherstelwerk word vir die volgende 12 maande beoog. Dit behels die oopstel van die kanaalbrug en die verbreding van Bayheadweg.

Volgens Transnet het puin weens die vloede ’n impak op die hawe se werksaamhede op see en land gehad. Die puin word reeds verwyder en daar word verwag dat die groot stukke puin aan die waterkant teen die einde van die week verwyder sal wees. Weens wydverspreide besoedeling sal die verwydering van rommel langs die hawe se kuslyn geruime tyd duur.

Transnet het vrageienaars versoek om hul vraghouers uit die hawe te verwyder om meer ruimte in die terminale te skep. Transnet Freight Rail (TFR) het persele rondom die hawe gebied geïdentifiseer waarheen vraghouers geneem kan word.

Transnet se brandstofpyplyn is in bedryf en pomp brandstof na die binneland.

Die noordelike en suidelike spoorlyn bly gesluit aangesien die gedeelte tussen Cato Ridge en Durban ernstig beskadig is deur verspoelings en modderstortings. Volgens Transnet sal die hooflyn eers oor sewe weke in bedryf wees.

Die spoorlyn wat vraghouers tussen die vraghouerterminaal en Bayhead-terminaal vervoer, is sedert gister weer in bedryf.

Sitrusbedryf monitor situasie

Mnr. Justin Chadwick, uitvoerende bestuurder van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging (SKV), sê hoewel dié vereniging aan sy lede gesê het om vanjaar die onverwagse te verwag, kon hy nie voorspel dat vraghouers by die N2 sou afdryf nie nadat 500 mm reën binne vier dae in Durban uitgesak het nie.

Volgens hom is die verspoeling van Bayheadweg uitvoerders se grootste bekommernis aangesien die helfte van dié pad se bane verspoel het en die stabiliteit van die oorblywende bane twyfelagtig is.

Hy sê SKV monitor die situasie en sal sitruskwekers op hoogte hou van ontwikkelinge.

Skade noodsaak nasionale ramptoestand

Intussen het pres. Cyril Ramaphosa ’n nasionale ramptoestand weens die vloede afgekondig aangesien die omvang van die vloede se skade die hele land raak. Die regering het ook dan meer toegang tot hulpbronne om verligting te bring as wat dit tydens ’n provinsiale ramptoestand sou gehad het.

Ramaphosa het oor verdere slegte weer in Noordwes en die Vrystaat gewaarsku.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het aan Landbou.com gesê dat hewige reënbuie nie vandeesweek verwag word nie. Geen reënval word vandag of Donderdag vir daardie provinsies verwag nie.

Vrydag is daar ’n 60%-kans op reën oor die suidwestelike gedeeltes van die Vrystaat en die noordoostelike gedeeltes van die Noordwes. Saterdag is daar weer ’n 60%-kans op reën oor die suidelike gedeeltes van die Vrystaat.

In KwaZulu-Natal word reën slegs oor die noordoostelike gedeeltes van die provinsie verwag. ’n Vlak 2-waarskuwing is vir dié gebied uitgereik waarvolgens daar plek-plek vloede en modderstortings kan voorkom. Noemenswaardige buie kan volgens die weerdiens Saterdag verwag word.

Werkverliese moet voorkom word

Die situasie in Durban is baie ernstig en vereis dringende en toegespitste aandag om te verseker dat boere in staat is om hul produkte by die mark te kry, lui ’n verklaring deur Agri SA.

“Die regering moet dus die herstel van paaie en toegang tot ’n funksionele hawe prioritiseer ten einde onderbrekings in die voorraadketting te beperk. Indien daar onnodige vertragings in dié opsig is, kan dit aanleiding gee tot werkverliese en moontlik ’n tekort aan landbouprodukte.”

Agri SA verwelkom die verklaring van ’n nasionale ramp en sê dit sal daartoe bydra dat broodnodige hulpbronne beskikbaar gestel kan word om die groot skade aan infrastruktuur te herstel.

“Agri SA en sy provinsiale affiliasie Kwanalu en geaffekteerde bedryfsgroeperings sal die regering bystaan waar hulle kan, veral om seker te maak dat die Durbanhawe so spoedig moontlik funksioneer. Agterstande wat reeds opgebou het, hou veral gevolge in vir bederfbare landbouprodukte wat behoorlik opgeberg en vervoer moet word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense wat intelegent gesels wat oop is vir redenasies, wat nie in...
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot