AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Effense verligting van beurtkrag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Na verwagting sal 14 opwekkingseenhede gedurende die week weer aanlyn wees en sal dit druk op die kragnetwerk verlig, sê Eskom luidens ’n verklaring.

Vlak 4-beurtkrag sal môre van 05:00 tot 16:00 ingestel word, gevolg deur vlak 5-beurtkrag van 16:00 tot 05:00 op Woensdag 18 Januarie.

Eskom waarsku egter dat ’n hoë vlak van onsekerheid steeds met beurtkrag gepaardgaan en bogenoemde aanpassings sal slegs moontlik wees indien die eenhede weer aanlyn is. Daar kan dus op kort kennisgewing weer veranderings aan die beurtkragvlak wees as gevolg van die “inherente onbetroubaarheid” van die steenkoolkragstasies.

Luidens die verklaring het Eskom op 6 Januarie nóg 50 miljoen liter diesel aangekoop. Hierdie brandstof sal egter spaarsaam gebruik word om opgaardamme se vlakke te bestuur en beurtkrag deur die loop van die dag te beperk. Die noodopwekkingseenhede dra tans 5 700 MW tot die netwerk by.

Opwekkingseenhede het vandag weer by die Kendal-, Majuba- en Tutuka-kragstasies aanlyn gekom. Die onderhoudsprogramme, wat gedurende die somer sal voortduur en gedurende die winter verminder word, sal volgens Eskom help om kapasiteit te vergroot. Daar word tans onderhoudswerk aan 12 opwekkingseenhede gedoen, wat ’n opwekkingskapasiteit van 5 804 MW verteenwoordig.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.4%
Rand - Pond
22.26
+0.2%
Rand - Euro
19.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
977.84
+1.0%
Palladium
1,444.67
-0.3%
Goud
1,968.42
+0.2%
Silwer
23.73
+1.7%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,577
+1.0%
Alle aandele
77,208
+1.0%
Hulpbronne 10
68,173
+2.3%
Industriële 25
103,974
+0.6%
Finansiële 15
15,658
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy Sien is wat jy kry, niks Meer nie maar ook niks minder ni
Want Ek word nie maklik vergeet Nie, n goeie herhindering, Kom Kyk en vind uit .Ek is Nie die tiepe wat oordeel en Dan nog demands rond slinger Nie,
Kom ons kyk
Die lewe is nie gemaak om alleen deur te gaan. Be a rebel, eat the cake! Enjoy die klein dinge, smell the flowers!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot