AFGRI
BEAN
26 Nov
-
7600
0,00
CORN
26 Nov
-
3615
0,00
SOYA
26 Nov
-
7427
0,00
SUNS
26 Nov
-
11170
0,00
WEAT
26 Nov
-
6202
0,00
WMAZ
26 Nov
-
3420
0,00
YMAZ
26 Nov
-
3651
0,00
AMT
Beeste A2/3
12 Nov
-
53,56
-0,07
Beeste AB2/3
12 Nov
-
51,91
-0,45
Beeste B2/3
12 Nov
-
49,04
-0,89
Beeste C2/3
12 Nov
-
46,15
0,38
Bevrore Hoender
12 Nov
-
29,34
0,37
Bokkies (onder 30 kg)
12 Nov
-
66,06
-1,00
Bokooie
12 Nov
-
46,92
1,10
Groot (meer as 40 kg)
12 Nov
-
39,53
-1,69
Hoender (IQF)
12 Nov
-
27,78
1,63
Medium (30-40kg)
12 Nov
-
54,15
0,97
Pork Average
12 Nov
-
27,78
-0,41
Poultry Average
12 Nov
-
29,22
0,77
Skaap A2/3
12 Nov
-
84,63
-0,14
Skaap AB2/3
12 Nov
-
75,86
0,10
Skaap B2/3
12 Nov
-
72
0,11
Skaap C2/3
12 Nov
-
69,61
-0,41
Speenkalf
12 Nov
-
40,08
-1,39
Spekvarke
12 Nov
-
29,62
0,34
Stoorlammers
12 Nov
-
45,41
-0,52
Varkwors
12 Nov
-
22,96
-0,51
Vars Hoender
12 Nov
-
30,54
0,29
Vleisvarke
12 Nov
-
27,62
-0,45
Wol (skoon)
12 Nov
-
167,2
-2,88

Erosie-komberse kan oplossing vir waterprobleme bied

akkreditasie
’n Bioafbreekbare erosie-kombers word gewoonlik gemaak uit natuurlik veselgaas en bioafbreekbare deklaag soos strooi, houtvesel, kokosneutvesel of ’n kombinasie daarvan. Hier kan gesien word hoe dit aangewend is en wat die resultaat was. Foto: Thabakholo Environmental Solutions
’n Bioafbreekbare erosie-kombers word gewoonlik gemaak uit natuurlik veselgaas en bioafbreekbare deklaag soos strooi, houtvesel, kokosneutvesel of ’n kombinasie daarvan. Hier kan gesien word hoe dit aangewend is en wat die resultaat was. Foto: Thabakholo Environmental Solutions
Lesotho ervaar ’n erge aftakeling van grond in sy vlei- en graslande. Dit beïnvloed die gehalte van die water wat van dié buurland se hooglandgebiede na Suid-Afrika vloei.

Die Lesotho-Hoogland-waterprojek verskaf water aan Gauteng, Botswana en Namibië. Die Suid-Afrikaanse departement van water en sanitasie het besluit dat die probleem by die bron aangepak moet word. Derhalwe word bioafbreekbare erosie-komberse in die probleemgebiede in Lesotho geplaas.

erosiekombers,
’n Bioafbreekbare erosie-kombers word gewoonlik gemaak uit natuurlik veselgaas en bioafbreekbare deklaag soos strooi, houtvesel, kokosneutvesel of ’n kombinasie daarvan. Foto: Thabakholo Environmental Solutions

Me. Rosa Domingos van die departement sê by Phapong sal meer as 2 811 m² en by Ramosetsana 3 685 m² grond bedek word.

Oorbeweiding van vee veroorsaak die aftakeling van grond. Wanneer swaar reën voorkom, spoel grond in die riviere, wat meebring dat slik in die damme van Lesotho voorkom. Dít raak die hoeveelheid water wat na Suid-Afrika vloei.

Lesotho moet dan meer geld bestee om slik uit sy damme te verwyder en Suid-Afrika moet meer geld bestee om sy watergehalte te verbeter, sê Domingos.

“Ons wil boere aan hierdie erosie-komberse bekend stel en hulle deel maak van hierdie soort aksies. Dit is hul vee wat die gras vreet, en dit is hul rykdom wat beïnvloed word. Geld is nie vir ’n boer in Lesotho rykdom nie, maar sy vee, sy hoenders en ander diere. Ons wil probeer om ’n gedragsverandering mee te bring deur hulle bewus te maak daarvan dat as hulle nie omsien na die grond waar hulle vee wei nie, sal hul vee nie kan gedy nie.”

Die departement wil die boere bystaan om die komberse self te maak sodat hulle dit self verder kan toepas. “Ons wil hul trots vir hul vee na die grond ook oordra.”

Suid-Afrikaanse boere, veral op plase in bergagtige gebiede, word ook aangemoedig om van hierdie soort komberse gebruik te maak.

“Wanneer die gidsprogram in Lesotho suksesvol is, sal ons plaaslike boere met mening begin aanspoor om ook die komberse te gebruik om hul grond gesond te maak.”

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Pensionaris / Wewenaar soek gepaste pasmaat vir n langtermyn verhouding
Is n ekstrovert met redelike algemene kennis van sake van belang. Hou van persoonlike kontak - is n " aanraakmens" wat soms lighartig kan wees om spanning te verlig....
Opgewekte boskind!!
I am fun to be with and am full of joy! Painting is my favorite hobby and I also enjoy dancing!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot