AFGRI
BEAN
10 Aug
-
9003
0,00
CORN
10 Aug
-
3985
0,00
SOYA
10 Aug
-
8727
0,00
SUNS
10 Aug
-
10323
0,00
WEAT
10 Aug
-
7058
0,00
WMAZ
10 Aug
-
4178
0,00
YMAZ
10 Aug
-
4167
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Eskom: Nuwe lasvermindering-beleid ’n ‘kollektiewe straf’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Eskom se nuwe beleid vir lasvermindering wat die afgelope tyd toegepas word, kom neer op ’n kollektiewe straf en het ’n nadelige impak op die landbousektor, sê mnr. Drickus Botha, TLU SA se streekbestuurder in die noorde.

Volgens Botha word lasvermindering toegepas waar daar een of meer partye op ’n spesifieke lyn is wat nie sy/haar kragrekening betaal nie. “Die hele lyn se krag word dan afgeskakel en waar ons met beurtkrag volgens ’n skedule werk en daarvolgens kan beplan, is dit nie so met lasvermindering nie. Daar is geen aanduiding van wanneer die elektrisiteitstoevoer weer herstel sal word nie. Dit kom neer op kollektiewe straf en onskuldige partye ly daaronder.”

Eskom het gister (26 Junie) aangekondig dat vlak 4-beurtkrag weens ’n onwettige staking, wat ’n impak op beplande onderhoud en herstelwerk het, tot Woensdag toegepas sal word.

Botha sê dit het ’n nadelige impak op die landbousektor. “Boere kan nie meer sonder elektrisiteit boer nie. Saai- en groenteboere ly erg onder beurtkrag. Dit is ook die begin van die jagseisoen en verskeie jagkampe het nie elektrisiteit nie, wat hul diens beïnvloed.”

Hy meen daar is beter maniere om die kwessie aan te pak as om almal op die lyn – insluitend diegene wat betaal – te straf. “Oudit die lyn. Dit is duidelik om te sien waar onwettige aansluitings is en om dan ook te identifiseer wie nie betaal nie. Dit is onaanvaarbaar om boere te straf wat hul rekening betaal en afhanklik vir hul voortbestaan van elektrisiteit is omdat daar onwettige aansluitings is of weens informele nedersettings wat nie betaal nie.”

Botha sê TLU SA meen dat Eskom se nuwe beleid sy verantwoordelikheid na die verbruiker skuif en nie die probleem oplos nie. Verder het dit ook onder TLU SA se aandag gekom dat daar verbruik op lyne is waar daar nie ’n verantwoordelike eienaar aan die verbruikerspunt gekoppel is nie.

“Dit is kommerwekkend dat hierdie tipe voorvalle voorkom. Dit plaas Eskom se administratiewe aksie om die verbruiker verantwoordelik te hou vir verbruik, onder verdenking. Eskom is besig om sy tekortkominge by die voordeur van die verbruiker te plaas pleks daarvan om ’n daadwerklike poging aan te wend om sy sake in orde te kry.”

TLU SA Noord en Agri Limpopo is volgens hom van plan om met Eskom in Limpopo te vergader. “TLU SA het ook op nasionale vlak die Eskom-bestuur genader om te praat oor die lasvermindering, maar daar is nog geen terugvoer ontvang nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.60
-0.1%
Rand - Pond
20.06
-0.2%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,790.01
-0.2%
Silwer
20.44
-0.5%
Palladium
2,214.00
-0.4%
Platinum
931.00
-0.7%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Kom ons kyk...
Ek soek iemand eerlik. Opreg. Hardwerkend. Geen kans vaters nie. Moet nie my tyd mors nie. Ek hou van lag en gesels, opsoek na my lewensmaat. Die lewe is te kort ons moet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot