AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00

Estina-bedrogsaak: Staat trek saak teen maatskappy terug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toegangshek na die plaas. Foto: Joylene van Wyk
Die toegangshek na die plaas. Foto: Joylene van Wyk
Aangesien die maatskappy gelikwideer word, het die staat sy saak teen Estina teruggetrek, sê die nasionale vervolgingsgesag (NVG).

Die beskuldigdes in die Estina-bedrogsaak het vandag hul eerste verskyning in die Bloemfontein-hoofgeregshof gehad.

Die saak hou verband met R280 miljoen wat na bewering via die Estina-melkplaas na Gupta-maatskappye herlei is sonder dat die oorspronklike begunstigdes van die projek enige voordeel gekry het.

Landbou.com het voorheen ook berig miljoene rande belastingbetalersgeld wat vir die Estina-projek bewillig is, is in 2013 aangewend vir ’n spandabelrige troue van me. Vega Gupta, ’n susterskind van die omstrede Gupta-broers Atul en Ajay, wat ’n fortuin uit die staatskas betaal is danksy ’n onbehoorlike houvas op oudpres. Jacob Zuma.

Me. Sindiswe Seboka, woordvoerder van die NVG, het kort ná die beskuldigdes se verskyning aan Landbou.com gesê die saak is tot 21 April uitgestel en dat die staat sy saak teen die maatskappy Estina teruggetrek het aangesien dit tans gelikwideer word.

Mnr. Mosebenzi Zwane, oudminister en Vrystaatse LUR vir landbou in die tyd toe die beweerde korrupsie plaasgevind het, mee. Ronica Ragavan en Ugeshnie Govender, voormalige direkteure van ’n aantal Gupta-maatskappye, mnr. Peter Thabethe, voormalige hoof van die Vrystaatse departement van landbou, me. Seipati Dhlamini, voormalige finansiële hoof, mnr. Kamal Vasram, direkteur van die Estina-suiwelprojek, en mnr. Takisi Janki Masiteng, voormalige hoofbestuurder, is die ander beskuldiges.

Zwane word beskuldig van korrupsie en bedrog, terwyl Ragavan en Govender van korrupsie en geldwassery aangekla word. Thabethe, Dlamini, Vasram en Masiteng staan onder meer op aanklagte van diefstal, bedrog en korrupsie tereg.

Die maatskappye wat by die saak betrek word, is Sahara Computers, Aerohaven Trading, Oakbay Investments, Linkway Trading, Islandsite Investments, Westdawn Investments, Mabengela Investments en Confident Concept.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.90
+1.0%
Rand - Euro
18.63
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.80
-1.9%
Silwer
23.46
-2.1%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot