AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

ET-moord: Mahlangu in Augustus gevonnis

Die man wat skuldig bevind is aan die moord van mnr. Eugene Terre’Blanche op sy plaas in April 2010, sal in Augustus vanjaar gevonnis word.

Chris Mahlangu, die moordenaar van mnr. Eugene Terre’Blanche, voormalige leier van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB), se lot sal op 20 Augustus bepaal word. Regter John Horn het Maandag (18 Junie 2012) in die Hooggeregshof op Ventersdorp dié vonnisoplegging uitgestel.

Luidens ’n berig op News24.com sal die man wat saam met Mahlangu vir die moord aangekeer is, Patrick Ndlovu, op dieselfde dag op ’n klag van huisbraak met ’n voorneme om te steel, gevonnis word. Ndlovu is van moord en poging tot roof vrygespreek.

Die twee het hulself aan die polisie oorgegee kort ná Terre’Blanche se liggaam op 3 April 2010 in sy plaashuis gevind is.

Ligte vonnisse
Volgens die berig het ’n groterige aantal belangstellendes buite die hof saamgetrek vir die hofverskyning. Mnr. John Tau, sekretaris van Cosatu in Noordwes, sê die gemeenskap het gemengde gevoelens oor die saak. “Ons hoop vir ligte vonisse.”

Lede van die AWB het ook buite die hof saamgetrek. ’n Sterk polisieteenwoordigheid is buite die hof gehandhaaf.

Bron: News24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.50
-0.5%
Rand - Pond
22.71
-1.5%
Rand - Euro
19.84
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.43
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
988.78
+2.1%
Palladium
1,414.98
+0.2%
Goud
1,983.75
-0.3%
Silwer
22.56
-0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.6%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.2%
Industriële 25
99,818
+2.8%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie rustige persoon
Ek is n baie still person. Ek hou nie baie van uit gaan laat in die nag nie. Maar ek kuier lekker by my friende. Ek word gou omgepraat om dinge saam met hulle te doen
"Soft soul" wat elke oomblik vd lewe waardeer en geniet
Ek is 'n "soft soul" wat glo daar is nog goeie mans wat my passie vir die lewe, liefde vir kinders, familie, vriende, die natuur, sport en natuurlik 'n...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot