AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
0,00
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
0,00
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
0,00
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,00
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,00
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
0,00
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
0,00
Bokooie
27 Jan
-
42,56
0,00
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
0,00
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,00
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
0,00
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,00
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
0,00
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
0,00
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
0,00
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
0,00
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
0,00
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
0,00
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
0,00
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Fita en staat skik oor tabakverbod

akkreditasie
Foto: Jasper Raats
Foto: Jasper Raats
Die staat en sy koronavirus-bevelsraad sal nie weer ’n verbod op die verkoop van tabakprodukte instel sonder om belangegroepe soos sigaretvervaardigers in die saak te ken nie.

Verder sal me. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, ’n openbare uitnodiging aan belangegroepe rig om aan die besluitnemingsproses deel te neem.

Dít is van die ooreenkomste wat die Fair-Trade Independent Tobacco Association (Fita) se regspan met dié van Dlamini-Zuma en die staat se bevelsraad bereik het in ’n skikking nadat die organisasie se aansoek om appèl vroeg in Augustus deur die hooggeregshof in Pretoria van die hand gewys is.

Die hof het in Junie die organisasie se aansoek dat sigarette en tabakprodukte onder die regering se regulasies vir die inperking as noodsaaklik verklaar word, met ’n kostebevel van die hand gewys.

Mnr. Sinenhlanghla Mnguni, Fita se voorsitter, het kort nadat die aansoek om appèl misluk het, aangedui dat die organisasie hom regstreeks tot die appèlhof sou wend.

Dié stap is deur die skikking afgeweer, skaars ’n week nadat die staat van inperking na vlak 2 beweeg het en sigarette weet wettig verkoop kan word.

Ingevolge die skikkingsooreenkoms het Fita ingestem om sy aansoek by die appèlhof te onttrek en alle regstappe teen Dlamini-Zuma, die president en die bevelsraad in dié verband te laat vaar.

Mnguni het almal wat Fita in sy hofstryd ondersteun het, in ’n verklaring bedank.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hardwerkende man wat hou van die natuur en besig wees.
Ek is n pappa van 4 kinders (2 seuns en 2 dogters). Hou baie van die buite lewe en geniet dit baie om te dans. n Aand uit is net so nodig soos n Sondag middag op die bank. Vat...
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot