AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8916
0,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6357
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3888
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3978
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Flink boere keer aanvaller vinnig aan

’n Plaasaanvaller het sy rieme vinnig styfgeloop nadat ‘n Vrystaatse boer en sy vrou ernstig aangerand is.

Groot lof is uitgespreek vir boere wat soos een man saamgekom, opgetree en ’n gewapende plaasaanvaller baie vinnig vasgetrek het.

Tom de Wet skryf op Beeld se webwerf dat mnr. Buks Swanepoel (81) en sy vrou, Baby (80), van die plaas Sterkfontein buite Vierfontein, in die Anncron-kliniek in Klerksdorp behandel word ná ’n aanval. Die egpaar is in hul huis oorval. ’n Plaaswerker wat ná ete teruggekom het, het op die aanvallers afgekom en die polisie gebel toe hulle weghardloop.

Swanepoel, wie se toestand gister (Woensdag, 23 Julie) baie ernstig was, is reeds geopereer. Hy het ’n breuk in sy skedel van sowat 13?cm waar hy met ’n vuurwapen geslaan is. Sy vrou is ook oor die kop geslaan, maar het ligter skedelbreuk. Sy ly aan erge skok.

Mnr. Johan du Plessis, veiligheidskoördineerder vir Bothaville en Vierfontein, het gesê boere het ’n veligheidsplan in werking gestel en een verdagte is in ‘n bos vasgetrek.

Mnr. Jan Grobler, ook van die veiligheidskomitee, sê die boere het briljant saamgewerk. “Ek is bitterlik trots op hulle. Ons het lanklaas só ’n ongelukkige voorval gehad, maar hier is die bewys dat die boere reg is.”

Lees die volledige berig op Beeld se webwerf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.1%
Rand - Pond
22.23
-0.0%
Rand - Euro
19.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
984.44
-0.1%
Palladium
1,425.25
-1.2%
Goud
1,990.21
-0.2%
Silwer
23.09
-0.1%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
70,066
0.0%
Alle aandele
75,585
0.0%
Hulpbronne 10
65,190
0.0%
Industriële 25
102,646
0.0%
Finansiële 15
15,424
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie rustige persoon
Ek is n baie still person. Ek hou nie baie van uit gaan laat in die nag nie. Maar ek kuier lekker by my friende. Ek word gou omgepraat om dinge saam met hulle te doen
Toe vind ek jou (lees gerus my bio)
I'm honest (sometimes brutally honest), I'm caring, I'm loyal and down to earth. I love deeply, I love strong, I love with all my heart. Communication, honesty,...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot