AFGRI
BEAN
01 Jun
-
8572
126,00
CORN
01 Jun
-
4110
61,00
SOYA
01 Jun
-
7890
140,00
SUNS
01 Jun
-
8255,2
79,20
WEAT
01 Jun
-
6565
27,00
WMAZ
01 Jun
-
3702,8
20,80
YMAZ
01 Jun
-
3846,8
29,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Gapings in landbou-inligting moet aangepak word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die dualistiese aard van die landboubedryf in Suid-Afrika skep ’n gaping in data-versameling tussen die kommersiële landbou en nuwe toetreders.

Mnr. Wandile Sihlobo, hoofekonoom van Agbiz, het op die Africa Agri Tech-konferensie in Pretoria gesê hoewel daar heelwat data rondom die kommersiële landbou bestaan, is die gaping veel groter om sinvolle inligting rondom die ontwikkelende landbou in te samel. “Die kwessie is om hierdie produsente se inligting ook in te win om te bepaal wat hulle produseer en wat hul produktiwiteitsvlakke is. Dit is die enigste manier waarop programme geskep en beleid gevorm kan word om aan hierdie produsente die nodige dienste en produkte te verskaf.”

Sihlobo het gesê tegnologie en data loop hand aan hand. “Tegnologie help om dié inligting, wat nodig is vir beleidsvorming en beplanning, in te win. Wanneer dit gebeur, kan tegnologie waar nodig aangewend word vir praktiese oplossings.”

Hy het gesê dat dit nie net ’n Suid-Afrikaanse kwessie is nie, maar een wat die hele vasteland beïnvloed, waar bestaansboere die grootste groep produsente verteenwoordig. Daar is ’n hele aantal lande op die vasteland waar min inligting oor hierdie produsente bestaan.

“Tegnologie kan dan aangewend word om ’n verskil in produktiwiteit te maak en ek glo daar is heelwat geleentheid om die landbou só verder te ontwikkel. Boonop lê die antwoord nie net in die produksie van voedsel vir plaaslike gebruik nie, maar dit kan ook help om uitvoer te verhoog en om mededingend op wêreldmarkte te wees.”

Sihlobo het gesê die grootste probleem is om, ten spyte van gapings in die insameling van inligting, maniere te vind vir vennootskappe tussen regerings en die private sektor. “Wanneer dit gebeur, kan nywerheidsones byvoorbeeld opgerig word om verwerking verder in die waardeketting te stimuleer. Ons het ’n gefragmenteerde waardeketting wat kommersiële en kleiner boere aanbetref, maar deur die gebruik van tegnologie om die nodige inligting in te win, kan hierdie kwessie ook die hoof gebied word.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.71
+0.1%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.11
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
998.77
-0.5%
Palladium
1,369.53
-0.5%
Goud
1,970.71
+0.4%
Silwer
23.57
+0.2%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,417
+0.6%
Alle aandele
75,517
+0.6%
Hulpbronne 10
67,991
+0.7%
Industriële 25
103,071
+0.3%
Finansiële 15
14,611
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom, sê 'n bietjie "hallo"!
Goeie intelligente geselskap. Ek ontmoet graag nuwe mense en gou daarvan om tyd saam deur te bring. Opreg en 'n staatmaker.
Helder enige donker op
Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek mal Buitelewe mal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot