AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Gate dieper as Coke-bottels op nagmerrie-pad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Altesaam 1 034 slaggate oor ’n afstand van 30 km is onlangs op die Vrystaatse R708 tussen Clocolan en Marquard getel. Foto: Verskaf
Altesaam 1 034 slaggate oor ’n afstand van 30 km is onlangs op die Vrystaatse R708 tussen Clocolan en Marquard getel. Foto: Verskaf
Met 1 034 slaggate oor ’n afstand van 30 km op die Vrystaatse R708 tussen Clocolan en Marquard raak enige rit ’n waagstuk.

“Dis tans ’n lewensgevaarlike deurgang vir boere, hul gesinne, plaaswerkers en die gemeenskap,” sê dr. Jack Armour, handelsbestuurder van Vrystaat Landbou (VL).

Hy vertel boere van die omgewing het uit radeloosheid besluit om elke slaggat op dié pad te tel, dis hoe hulle weet presies hoeveel daar is. Op sommige dele is die “teerpad” minder as drie meter wyd met gemiddeld 35 slaggate per kilometer.

“Dis ’n sprekende voorbeeld van die hele Vrystaat se provinsiale padinfrastruktuur,” sê Armour en voeg by dat die provinsie afstuur op ‘n ramp af wat die landelike gemeenskap gaan afsny van toeganklike padvervoer en stede gaan afsny van voedsel.

Een van die padgebruikers wat dié pad weekliks ry omdat sy haar kinders koshuis toe neem of onderdele vir die boerdery op Marquard gaan haal, is me. Helene van Rooyen, van die Umpukane-boerdery by Clocolan. “Ek wil nie eers weet hoe die pad vanoggend lyk ná die naweek se reën nie, maar ek kan vir jou sê daar is slaggate wat so diep is dat as jy ’n tweeliter Coke-bottel regop daarin sit, dan steek dit gladnie uit nie.”

Van Rooyen sê hulle sien soms werkspanne wat die slaggate hervul, maar skaars ’n maand later is die gate weer daar. Die plaaslike boere spring ook in om die ergste gate op te vul. “Ons boere wat die pad gereeld gebruik, het ook al ’n keer of wat saamgespan en teer gekoop om die ergste gate op ons eie onkoste te probeer regmaak.”

Operasie Vala Zonke

Vroeër het die provinsiale LUR vir paaie, mnr. William Bulwane, ’n projek aangekondig om die groeiende krisis rondom die Vrystaatse padinfrastruktuur aan te pak. Dié stap is deur VL verwelkom, maar die organisasie het ook sy kommer uitgespreek dat die provinsie se swartbemagtingsvereistes bloot gaan lei na korrupsie en dat onbekwame kontrakteurs aangestel sal word.

“Die R708 is in 2014-’15 herbou, maar die feit dat dit minder as tien jaar later tot niet is, bewys dit.”

Volgens Armour het VL navraag by ’n hooggeplaaste amptenaar in die provinsiale departement van paaie, polisie en vervoer gedoen oor die planne om die R708 te herstel. Die persoon se antwoord was dat die paaie deur die distrik se onderhoudspan aangepak sal word.

Landbouweekblad het navraag by me. Hillary Mophethe, woordvoerder van die departement, gedoen oor die R708 en sy het onderneem om later ’n antwoord te stuur. Sy sê die departement het onderneem om as deel van sy Operasie Vala Zonke teen Maart 2023 altesaam 2 miljoen slaggate te vul. Maar hoeveel hiervan in die reënseisoen weer gaan oopspoel, is ’n ope vraag.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
-1.1%
Rand - Pond
21.22
-0.8%
Rand - Euro
18.95
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
972.71
-0.1%
Palladium
1,603.37
-1.8%
Goud
1,867.26
-0.2%
Silwer
22.32
-0.2%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot