AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Gautengers kan weer jag

akkreditasie
Dit is min dat jy kans kry om aan te lê op ’n bok wat plankdwars staan, soos die foto op ’n teiken. Leer dus om driedimensioneel na ’n bok te kyk sodat jy die belangrike organe kan visualiseer
Dit is min dat jy kans kry om aan te lê op ’n bok wat plankdwars staan, soos die foto op ’n teiken. Leer dus om driedimensioneel na ’n bok te kyk sodat jy die belangrike organe kan visualiseer
Die WhatsApp- en SMS-boodskappe het behoorlik gevlieg toe me. Barbara Creecy, minister vir omgewingsake, bosbou en visserye, se afkondiging in die Staatskoerant Maandagaand aandui dat jagters in Gauteng na ander provinsies mag reis om wildsvleis vir die pot te gaan jag.

Mense wat wild oes om getalle te beheer, mag ook oor die provinsie se grense reis.

Gemoedere onder wildboere en jagters aan weerskante van Gauteng se grense het hoog geloop sedert pres. Cyril Ramaphosa vroeër ’n verbod op reis vir ontspanningsdoeleindes oor die provinsie se grense aangekondig het in die hoop om die verspreiding van die derde vlaag covid-19-besmettings te stuit.

Die meeste van Suid-Afrika se benuttingsjagters woon in Gauteng en die meeste wildplase is in ander provinsies. Dit was frustrerend vir jagters wat reeds jagtogte bespreek en deposito’s betaal het, en ook vir wildboere wat die inkomste van plaaslike benuttingsjagters broodnodig het om hul boerderye se kontantvloei aan die gang te hou.

Vanjaar is die tweede opeenvolgende jaar waarin die wildbedryf grootliks van plaaslike benuttingsjagters afhanklik is omdat reisbeperkings reg oor die wêreld internasionale trofeejag aan bande gelê het.

Creecy se nuutste regulasies maak ook voorsiening vir die opening van wildparke, botaniese tuine, dieretuine en akwariums, maar sy het nog nie toestemming gegee dat wild- of biodiversiteitveilings in persoon bygewoon mag word nie. Alle veilings is opgeskort tot 11 Julie.

Jagtogte en besoeke aan parke, botaniese tuine, dieretuine en akwariums is steeds onderhewig aan die covid-19-regulasies en beperkinge wat geld.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vreugde, Lewe, Wyn en Dans
EK is ń man wat vol energie is. My drome is groot en my verwagtinge is hoog. Daar is soveel mooi in wêreld en elkeen het ook sy skop gehad maar ek verkies om na jou...
Die lewe is 'n avontuur. Kom ons geniet dit saam.
Ek is 'n positiewe mens, van nature. Erg oor my kinders, familie en vriende. Gek oor my honde. En diere, die natuur. Hou van reis, en sloertoere. Lief vir kos maak. En...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot