AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Géén heuningbye vir Suid-Kaap, asb!

Moenie heuningbye of heuning Suid-Kaap toe neem nie, al is dit om te probeer help, is die dringende versoek van byeboere in dié streek.

Byeboere is versoek om nie bye of heuning na die Suid-Kaap te bring ná die brande talle korwe vernietig het nie. Hierdie versoek is deel van die Suid-Kaap se poging om sy siektevrye status te behou.

Mnr. Alan Winde, Wes-Kaapse minister van ekonomiese geleenthede, sê die onlangse brande het honderde korwe vernietig en ook ’n groot gedeelte van die natuurlike voedingsbronne.

Luidens ’n mediaverklaring is die Suid-Kaap, spesifiek die Knysna-area, vry van jongbysiekte (vuilbroedsiekte) of American Foulbrood (AFB). “Mense probeer nou om die heuningby-bedryf te herbou deur bye of heuning van ander dele van die land, wat dalk uit AFB-besmette areas kom, te skenk. Ons vra dat mense nie heuningbye of heuning in die streek inbring nie.”

Byeboere skenk toerusting

Volgens mnr. André de Jager van die Suid-Kaapse Byeboervereniging, is dié versoek ’n voorsorgmaatreël om te verhoed dat siektes ingebring word.  “Sommige byeboere skenk gebruikte toerusting vir produsente wie se korwe uitgebrand het,” sê hy. “Ná die brande is al die siektes vernietig, so hulle wil nie graag besmette toerusting inbring nie om die siektevrye status behou,” sê De Jager.

* Vir meer inligting kontak:

Mnr. Eddie Hart, woordvoerder van die Knysna Beekeepers Association: 082 573 1329 or eddiehart@telkomsa.net

Mnr. André de Jager, voorsitter van die South Cape Beekeepers Association: 082 922 6756 or andredjager@vodamail.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot