AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Geen vreugde vir dieselverbruikers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die prys van diesel met 0,05% swael en diesel met 0,005% swael styg môre met onderskeidelik 10c per liter en 15c per liter, terwyl die prys vir 95 oktaan- en 93 oktaan-petrol met onderskeidelik R1,02 per liter en 89c per liter daal.

Luidens ’n verklaring van die departement van minerale hulpbronne en energie het die prys van ruolie tydens die oorsigtydperk gedaal van $94 per vat tot $89,79 per vat weens kleiner vraag uit China en die vrystelling van ruolievoorrade deur lidlande van die Internasionale Energieagentskap (IEA) en Amerika.

Verdere faktore wat hiertoe bygedra het, is Saoedi-Arabië se besluit om oliepryse te verminder om met Rusland te kan meeding en die daling van oliepryse uit vrees vir ’n globale resessie wat die vraag na verfynde produkte kan beïnvloed.

Die gemiddelde internasionale prys van petroleumprodukte het ook gedurende die oorsigtyperk gedaal. Groter vraag na en kleiner voorrade van diesel het egter daartoe gelei dat dieselpryse gestyg het, terwyl petrolpryse gedaal het.

Petrolvoorrade is egter ook onder effense druk aangesien onderhoud tans op raffinaderye in die Noordelike Halfrond gedoen word. Daarom is die daling in petrolpryse klein vergeleke met vorige dalings.

Volgens die departement het die rand-dollar-wisselkoers gedurende die oorsigtydperk van R16,70 tot R17,55 verswak – die rand se laagste vlak teenoor die dollar sedert Mei 2020.

Dié situasie is verder vererger deur die Amerikaanse Federale Reserwebank se onlangse aankondiging dat rentekoerse met 75 basispunte styg te midde van kommer oor ’n moontlike resessie. Dit het gelei tot groter vraag na en die versterking van die dollar.

Mnr. Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou, sê die nuwe dieselpryse is beslis nie goeie nuus vir die landbousektor nie. Die hoër dieselpryse het ’n onmiddellike effek op insetkoste, asook die vervoerkoste van insette soos kunsmis, saad en chemikalieë. Volgens hom kan ’n styging in voedselinflasie in die komende maande verwag word.

Hy sê dit is moeilik om op hierdie stadium te voorspel wat in die komende maande met dieselpryse sal gebeur. “Dit lyk of die olieprys redelik gestabiliseer het. As die olieprys bly waar hy is en die wisselkoers, wat die afgelope tyd baie wisselvallig was, versterk, behoort daar in November beter nuus vir dieselverbruikers wees. Dit sal egter baie afhang van wat op vandeesweek se vergadering van die organisasie van petroleum-uitvoerlande (Opul) gebeur.”

Volgens Maree is daar sprake dat Opul beoog om olieproduksie in te kort om pryse op die huidige vlakke stabiel te hou. “As Opul produksie verminder, kan dit daartoe lei dat die ruolieprys op kort termyn toeneem.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot