AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
Deel

Gekaapte boer koester geen wrok nie

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Theunis Pretorius. Foto: Landbouweekblad
Mnr. Theunis Pretorius. Foto: Landbouweekblad

Dit was die Here se hand wat hom bewaar het sodat hy vandag nog hier is. 

Dit was die woorde van mnr. Theunis Pretorius, wat naby Ficksburg in die Vrystaat boer, nadat hy op Woensdag 11 Januarie deur mans in polisie-uniform gekaap en later in Heidelberg gelos is. Pretorius was op ’n sakereis toe hy op die N5 oos van Bethlehem gekaap is.

“Ek lewe en ek koester geen haat of bitterheid nie,” het Pretorius gesê. Terwyl die mans met hom rondgery het, het Pretorius deurentyd bly bid – nie net vir homself nie, maar ook vir sy kapers. “Die probleme in ons land, gaan nie met wapens of geweld opgelos word nie, maar deur vir mekaar te bid,” het hy aan Landbou.com gesê.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.87
-0.4%
Rand - Pond
22.14
-0.3%
Rand - Euro
19.47
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.98
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Platinum
985.84
+1.8%
Palladium
1,477.59
+2.0%
Goud
1,981.85
+0.1%
Silwer
23.85
-0.3%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
71,089
0.0%
Alle aandele
76,705
0.0%
Hulpbronne 10
67,517
0.0%
Industriële 25
103,222
0.0%
Finansiële 15
15,634
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Lewe asof more nie bestaan nie
Eerlik. Vol liefde. Gemaklik mens. Ek is positief en vrolik. Vriende beskryf my as 'n sonstraal. Goeie sin vir humor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot