AFGRI
BEAN
31 Me
-
8457
-212,00
CORN
31 Me
-
4135
-65,00
SOYA
31 Me
-
7894
-174,00
SUNS
31 Me
-
8150,2
-115,80
WEAT
31 Me
-
6621
-32,00
WMAZ
31 Me
-
3685
-30,00
YMAZ
31 Me
-
3825
-28,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Geleenthede vir landbou-ingenieurs

Groot geleenthede bestaan vir landbou-ingenieurs in die plaaslike en internasionale verwerkingsbedryf, sê kenners.

Groot geleenthede bestaan vir landbou-ingenieurs in die Suid-Afrikaanse en internasionale verwerkingsbedrywe, sê kenners.


Prof. Linus Opara van die Universiteit van Stellenbosch meen landbou-ingenieurs kan ‘n sleutelrol in die gehalte van produkte speel.


“Daar is verwydering tussen produksie en markte, en daartussen gaan ‘n groot deel van produkte verlore, waarmee landbou-ingenieurs kan help,” sê Opara. Hy was een van die sprekers tydens die Suid-Afrikaanse Instituut vir Landbouingenieurs se jaarlikse konferensie in Pretoria.


Hoeveel gaan verlore?

Volgens ‘n studie waaraan Opara in Oman deelgeneem het, gaan ‘n groot deel van landbouprodukte verlore vanaf produksie tot by verbruikers. Op die plaas kan tot 21% van produkte na die oes verlore gaan. By supermarkte en kleinhandelaars van kruideniersware kan tussen 3% en 23% van produkte verlore gaan.


Opara meen landbou-ingenieurs het ‘n belangrike rol om te speel om die gehalte van produkte te meet en te sorg dat dit in die regte toestand by winkels en verbruikers uitkom.


“Landbou-ingenieurs het die nodige kennis en vaardighede om die sektor vanaf die plaashek tot by die winkelrak meer vaartbelyn te maak,” verduidelik hy.


Opkomende boere

Wat opkomende boere betref sê Opara kan landbou-ingenieurs ook ‘n groot rol speel om dié wat nie die nodige kennis het nie, by te staan.


“Dié wat nog nie die nodige blootstelling gehad het om na byvoorbeeld die verskillende kleure van hul vrugte te gebruik om te bepaal waar dit in die rypwordsiklus is nie, kan baie hierby baat. Veral omdat dié proses gaan bepaal hoe die produk na die mark vervoer moet word om te sorg dat dit in die gewenste toestand by ‘n winkel aankom,” vertel Opara.

 

29 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.84
-0.8%
Rand - Pond
24.50
-0.3%
Rand - Euro
21.16
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.85
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Platinum
1,013.41
-1.6%
Palladium
1,392.44
-0.9%
Goud
1,955.16
-0.2%
Silwer
23.20
+0.0%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
70,437
-0.7%
Alle aandele
75,504
-0.6%
Hulpbronne 10
66,899
-0.2%
Industriële 25
104,361
-1.3%
Finansiële 15
14,494
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrede kommunikeerder, humor.
Mens mens, wat goed kommunikeer, dit beteken ek luister na wat gese word. Baie goeie humorsin. Inteligente praktiese lief vir die lewe mens.
Tabasco op die horison
Nuwe uitdagings nuwe geselskap eks n mens wat die lewe vat soos hy kom met geen verwagtinge nie en elke mens ondersteun in wie en wat hul is
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot