AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Gemeenskap in Tuinroete kry hul grond terug

akkreditasie
Adj.pres. David Mabuza (middel), op die oorhandiging saam met mnr. Cyril Constable (regs), voorsitter van die Covie-gemeenskapseiendomsvereniging, en me. Jolene Pedro, ondervoorsitter. Foto: Verskaf
Adj.pres. David Mabuza (middel), op die oorhandiging saam met mnr. Cyril Constable (regs), voorsitter van die Covie-gemeenskapseiendomsvereniging, en me. Jolene Pedro, ondervoorsitter. Foto: Verskaf
Die gemeenskap van Covie het ná jare se wag uiteindelik die titelaktes vir hul grond ontvang.

Adj.pres. David Mabuza het onlangs die titelaktes van 776 ha grond aan 411 huishoudings van dié gemeenskap naby Natures Valley in die Wes-Kaap oorhandig.

Die oorhandigingseremonie is deur vele hooggeplaaste regeringsamptenare bygewoon.

Mnr. Cyril Constable, die voorsitter van die Covie-gemeenskapseiendomsvereniging, het op die oorhandiging gesê dat Covie eens ’n plek van oorvloed was. Volgens hom is die gemeenskap se grond tydens apartheid onder dwang by hul afgeneem. Daarby is visvangregte van die mense weggeneem, en die gemeenskap het in armoede verval.

Die grond is ook nooit in gebruik geneem nie, en dis vandag nog onderontwikkel. 

Ontwikkeling

Mnr. Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, het op die geleentheid gesê die herstel van die eiendomsreg van die grond speel ’n belangrike rol in die regstelling van die foute van die verlede en om waardigheid na gemeenskappe te bring.

“Wat my egter hartseer maak, is dat mense in baie gevalle kies om die geld pleks van die grond te neem vir vinnige bevrediging. Dit sal hartseer wees om die ‘Te Koop’ bordjies môre hier te sien hang.”

Hy sê mense wat hul grond terugkry, word ook meermale nie na behore bygestaan om mislukking te voorkom nie. Daarom is daar reeds sakevennote aangestel om seker te maak die gemeenskap kry die regte hulp en ondersteuning, “sodat die wol nie oor hulle oë getrek word nie”.

Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike hervorming, het beaam dat dit nie net belangrik is dat die grond oorhandig word nie, maar dat daar seker gemaak word dat die grond goed gebruik word.

“Ons gee julle ’n geboortesertifikaat met die titelaktes. Julle is nie meer loseerders nie, maar nou die eienaars.”

In sy toespraak het Mabuza gesê dat mense hul lewensbestaan en menswaardigheid terugkry danksy die oordag van die grond wat weens koloniale verowering en apartheid se segregasiebeleid van die mense weggeneem is.

Hy het ook gesê dit is ’n gebied met baie geleenthede vir die landbou en ekotoerisme, en het die gemeenskap ook gevra dat die grond doeltreffend gebruik moet word.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot