AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Gemeenskap, personeel treur oor KZN-boer se moord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Hedley James Brown (70) is vermoor gevind op sy plaas Misty View in KwaZulu-Natal. Foto: Facebook
Mnr. Hedley James Brown (70) is vermoor gevind op sy plaas Misty View in KwaZulu-Natal. Foto: Facebook
Volgens KwaNula is mnr. Hedley James Brown (70) die eerste boer van KwaZulu-Natal wat die jaar vermoor is.

Die boerderygemeenskap van die KwaZulu-Natalse Middelland treur oor die dood van mnr. Hedley James Brown (70) wat Maandagoggend op sy plaas Misty View by Lions River vermoor gevind is. Brown is die provinsie se eerste plaasmoordslagoffer van die nuwe jaar.

Kol. Thembeka Mbele, provinsiale woordvoerder van die SA Polisiediens, het gesê die plaaslike polisie het op 24 Januarie om 07:00 ’n oproep oor die voorval ontvang. “Die liggaam van ’n 70-jarige man het buite sy huis gelê het met beserings weens aanranding aan die gesig en twee steekwonde in sy rug. Drie vuurwapens en ’n skootrekenaar is gesteel. Die polisie op Howick ondersoek klagte van moord en roof.”

Mnr. Freddie van Tonder, veiligheidshoof van die KwaZulu-Natalse Landbou-unie, het aan Landbouweekblad gesê hy was Maandag op die moordtoneel.

Hy het gesê Brown was voorheen ’n voltydse beesvleis- en koolboer, maar ten tyde van sy dood was hy ’n deeltydse boer en ’n elektrisiën vir verskeie ander plase in die omgewing.

Brown se vrou, Judy, is sowat twee maande gelede aan kanker dood.

Van Tonder het gesê Brown is op Vrydagaand 21 Januarie laas lewend gesien deur ’n goeie vriend wat die boer weekliks besoek het.

Die The Witness-koerant berig dat werkers op die plaas agterdogtig geraak het toe hulle Maandagoggend by die werk aankom en Brown het nog nie sy erf se voorhek oopgesluit het soos sy gewoonte was nie. Die werkers het een van Brown se familielede gekontak wat na die plaas gekom, toegang tot die erf gekry en die boer se liggaam buite sy huis ontdek het.

“Brown se hande en voete was vasgebind en hy is erg op sy kop en gesig geslaan. Daar was blykbaar geen gedwonge toegang nie,” het Van Tonder gesê.

Van Tonder het boere in KwaZulu-Natal en elders daaraan herinner om altyd proaktief die potensiaal vir enige bedreigings te evalueer. Sulke bedreigings kan insluit probleme met bewoners, inwonende werkers, rondlopervee wat op die plaas kom, en onwettige jag met honde op die plaas.

“As ’n boer so ’n bedreiging identifiseer, moet die boer proaktief wees en dadelik die betrokke owerhede betrek om te help. Moenie probeer om die probleem op jou eie op te los nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot