AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Gesteelde skape, bokke opgespoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Veediefstal operasie in die Vrystaat. Foto: Alani Janeke
'n Veediefstal operasie in die Vrystaat. Foto: Alani Janeke
Odendaalsrus en Stilfontein se veediefstalvoorkomingseenhede het daarin geslaag om 74 gesteelde Merino-skape op te spoor.

Die veediefstalvoorkomingseenhede van Odendaalrus en Stilfontein het 74 Merino-skape, onder meer 55 ooie en 15 lammers, ter waarde van R140 000 opgespoor nadat hulle die nag van 26 Februarie op Rykmansvlakte by Bothaville gesteel is.

Die skape is vermoedelik deur verdagtes na ’n kraal aangejaag waar hulle op ’n voertuig gelaai en weggeneem is. Danksy die boeregemeenskap is die voertuig geïdentifiseer en kon die skape opgespoor word.

Me. Isabel Kruger, voorsitter van die Vrystaatse Rooivleis¬produsente-organisasie se veediefstalvoorkomingsforum, sê dit is danksy die polisie se vinnige optrede dat die skape opgespoor is.

Sy versoek vee-eienaars om voornemende werkers se werkrekords noukeurig na te gaan en veediefstal so vinnig as moontlik by die polisie aan te meld.

Dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder by Vrystaat Landbou, sê Bothaville loop die afgelope maande erg onder veediefstal deur.

Gesteelde bokke
Foto: Verskaf deur SAPD

GESTEELDE BOKKE

Danksy ’n operasie deur die Amajuba-veediefstalvoorkomingseenheid in Amajuba verlede week is 27 van 30 gesteelde bokke weer teruggevind.

Vier van die bokke is in ’n verlate rondawel op Ballangiech gevind. Daar is verder gesoek en afgekom op ’n groep mans wat oor bokke waggehou het. Toe die mans die polisie gewaar het, het hulle gevlug. Die polisie het op 23 bokke beslag gelê.

Al die bokke is na die Dannhauser- munisipale skut geneem waar hul eienaars hulle nog moet uitken. Die eenheid versoek vee-eienaars by wie bokke gesteel is om sers. Lephoto by 079 500 0718 te kontak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
+0.3%
Rand - Pond
22.26
+0.2%
Rand - Euro
19.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
977.84
+1.0%
Palladium
1,444.67
-0.3%
Goud
1,968.42
+0.2%
Silwer
23.73
+1.7%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,537
+1.0%
Alle aandele
77,164
+0.9%
Hulpbronne 10
68,219
+2.3%
Industriële 25
103,872
+0.5%
Finansiële 15
15,642
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy Sien is wat jy kry, niks Meer nie maar ook niks minder ni
Want Ek word nie maklik vergeet Nie, n goeie herhindering, Kom Kyk en vind uit .Ek is Nie die tiepe wat oordeel en Dan nog demands rond slinger Nie,
Kom ons kyk
Die lewe is nie gemaak om alleen deur te gaan. Be a rebel, eat the cake! Enjoy die klein dinge, smell the flowers!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot