AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9780,8
66,80
CORN
29 Mrt
-
4530
-10,00
SOYA
29 Mrt
-
8248
5,00
SUNS
29 Mrt
-
8750
90,00
WEAT
29 Mrt
-
6675
-15,00
WMAZ
29 Mrt
-
3931,60
-31,40
YMAZ
29 Mrt
-
4060
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Gif vir sprinkane glo amper op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Veral dele van die Oos-Kaap, Wes-Kaap en Noord-Kaap loop deur onder uitbrekings van sprinkaanswerms. Hierdie foto is in Prieska geneem. Foto: Verskaf
Veral dele van die Oos-Kaap, Wes-Kaap en Noord-Kaap loop deur onder uitbrekings van sprinkaanswerms. Hierdie foto is in Prieska geneem. Foto: Verskaf
Dit kom voor asof die gif wat gebruik moet word om die huidige springkaanplaag te bekamp, byna op is.

Dit wil voorkom asof daar baie min gifreserwes oor is om sprinkane te bekamp, sê me. Andrea Campher, risiko-en-rampbestuurder van Agri SA.

“Volgens ons bronne is die laaste reserwes van die 600 000 liter gif wat in Desember afgelaai is, nou amper op. Ons moedig alle distriksprinkaanbeamptes aan om dringend kontak te maak met die department van landbou of die georganiseerde landbou sodat ons kan bepaal waar daar nog gif oor is om te verseker dat dit so doeltreffend moontlik aangewend kan word.”

Daar is steeds ’n ontploffing van sprinkaanuitbrekings. Veral dele van die Oos-Kaap, Wes-Kaap en Noord-Kaap loop deur.

Volgens mnr. Willem Symington, voorsitter van Agri SA se afdeling vir natuurlike hulpbronne, is daar in sekere distrikte verskeie swerms wat sowat 1 000 ha of groter is.

“Die hele suidoostelike deel van die Noord-Kaap is tans ’n groot probleem, veral plekke soos Prieska, Britstown en De Aar. In die Oos-Kaap is daar groot swerms by plekke soos Aberdeen, Willowmore, Fullarton, Steytlerville en Middelburg, en in die Wes-Kaap by plekke soos Murraysburg, Beaufort-Wes en Merweville.”

Campher sê hoewel ’n vervaardiger in Pretoria die gif verskaf, moet van die bestanddele van Japan kom.

“Ons weet daar is bestellings geplaas, maar is nog nie seker wanneer die nuwe besending sal aankom nie. Dis ook nie duidelik of die department al agterstallige betalings aan distriksprinkaanbeamptes gemaak het nie.

Intussen het die Wes-Kaapse departement van landbou R5 miljoen beskikbaar gestel vir die aankoop van beskermende kleredrag, toerusting en lugsteun om die swerms te bekamp. Volgens die departement plaas swerms in die Sentraal- en Klein-Karoo druk op vrugte- en wynprodusente by Calitzdorp, Ladismith, Oudtshoorn, Swellendam en Barrydale.

“Nasionale wetgewing bepaal dat die bestuur van migrerende plae ’n nasionale mandaat is,” lui ’n verklaring deur die departement. “Nasionale wetgewing skets ook die noodsaaklike rol wat provinsies moet speel in steun en bemagtiging om ’n ramp te vermy.”

Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, het me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, versoek om verdere steun vir die bekamping van die sprinkaanswerms te bied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
+0.2%
Rand - Pond
22.37
+0.2%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
962.26
+0.3%
Palladium
1,421.35
+0.3%
Goud
1,966.90
-0.3%
Silwer
23.27
-0.2%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,726
+0.4%
Alle aandele
76,300
+0.3%
Hulpbronne 10
66,346
-0.2%
Industriële 25
103,316
+1.0%
Finansiële 15
15,564
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot