AFGRI
BEAN
08 Des
-
7536
0,00
CORN
08 Des
-
3732
0,00
SOYA
08 Des
-
7630
0,00
SUNS
08 Des
-
11400
0,00
WEAT
08 Des
-
6192
0,00
WMAZ
08 Des
-
3531
0,00
YMAZ
08 Des
-
3800
0,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Glencoe: AfriForum gaan appelleer oor borgtog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Robyn Joubert
Ter illustrasie. Foto: Robyn Joubert
AfriForum beoog om te appelleer teen die beslissing van die Glencoe-landdroshof wat borgtog geweier het aan mnr. Garth Simpson (68), ’n plaaslike boer, wat van moord aangekla word.

Dit volg nadat die hof vroeër vandeesweek beslis het Simpson moet in aanhouding bly tot sy saak weer in November voorkom. AfriForum het vroeër aangedui dat hy regsondersteuning aan Simpson sal bied.

Simpson word daarvan aangekla dat hy die 17-jarige Qiniso Dlamini tydens ’n worsteling doodgeskiet het nadat Simpson beeste wat na bewering onwettig op sy plaas gewei het, op kraal aangehou het.

AfriForum se vroeëre verklaring lui dat volgens die strafregkenner dr. Llewelyn Curlewis het 'n video wat na berig word deur Simpson se seun van die beweerde worsteling en skietvoorval geneem is, die boer se “volwaardige verweer” teen die moordklag teen hom “onomwonde gestaaf”. Curlewis is deur AfriForum aangestel om die saak onafhanklik te ondersoek.

In sy verklaring gister oor die Glencoe-landdroshof se weiering om borgtog aan Simpson toe te staan, het AfriForum herbevestig hy meen “dit blyk dat daar politieke inmenging in hierdie aangeleentheid is”.

“Ons meen Simpson het ’n sterk verweer, maar dit wil voorkom asof hy reeds deur die publiek skuldig bevind is. Daarom is dit kommerwekkend dat hy borgtog geweier is. Die feit dat opportunistiese politici reeds onrus oor die kwessie begin veroorsaak het, is ook uiters teleurstellend,” sê mnr. Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, in die verklaring.

Die woordvoerder van die provinsiale direktoraat van openbare vervolging, me. Natasha Ramkisson-Kara, het aanvanklik gesê Simpson se hofsaak is tot 26 November uitgestel vir verdere ondersoek, maar sy het daarna gesê die verkeerde datum is aangedui en dat die korrekte datum 25 November is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.74
+0.6%
Rand - Pond
20.85
+0.7%
Rand - Euro
17.87
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Goud
1,785.25
+0.1%
Silwer
22.45
-0.3%
Palladium
1,857.50
+0.2%
Platinum
963.00
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
If we want to or need to meet someone,, we wiil have to message that unknown someone.
Ek sal myself beskryf as 'n eerlike, opregte mens. Ek is 'n goeie luisteraar en ek kan ook goeie raad uitdeel. I'm a dreamer, ek jaag my drome na. Ek hou van...
Kom ons mqak n great lewe saam
Eks baie oulike eerbaar avontuur mense hou van buite lower stan by my ek sal by jo staan via angel kamp jag en per ry
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot