AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Goeie reënseisoen vir boere in noorde

Boere in gedeeltes van Mpumalanga en Limpopo het die afgelope seisoen goeie reën gehad.

Terwyl boere in Noordwes erge droogte ervaar het, het boere in gedeeltes van Mpumalanga en Limpopo die afgelope seisoen goeie reën gehad. 

Mnr. Joachim Prinsloo, ’n boer van Kiepersol en wenner van Mpumalanga se Toyota Jongboer van die Jaar-titel, sê hulle seisoen was doodnormaal. “Die reën was soos gewoonlik tussen 30 en 40 mm per week met genoeg sonskyn tussen-in. Ons is baie gelukkig.” 

Hy sê heelwat boere in die omgewing het nie hul pompe aangeskakel nie, omdat dit so goed gereën het.

Eerder te veel as te min
Die noordelike gedeeltes van Limpopo het die afgelope week ámper te veel reën gehad. “Op die oomblik skyn die son, waarvoor ons dankbaar is, want ons kan nie in die boorde kom om te begin spuit as dit aanhou reën nie,” sê mnr. Piet Muller van Amana Boerdery in die Levubu-omgewing. “Maar as jy ’n droogte deurgemaak het, sal jy nooit weer oor reën kla nie.” Hulle boer hoofsaaklik met avokadopere, neute en koejawels.

Hulle het gedurende die afgelope week 61 mm reën gehad en 446 mm vanaf 1 Januarie.  “Die reënval verskil van jaar tot jaar, maar ons kry gewoonlik baie reën in Januarie. Die damme is vol en ons het water vir die res van die jaar.”

Verandering in weerpatrone
“Nat skade is goedkoper as droë skade,” sê mnr. Giepie Joubert van die Marulha Landgoed by Hectorspruit in Mpumalanga. “Ons het in Desember soveel reën gehad dat ons glad nie besproei het nie.”  Hulle boer met suikerriet, piesangs, mango’s en pynappels. 

Die area se gemiddelde reënval is 1000 mm per jaar en hulle het die afgelope twee weke 200 mm gehad. “Ons kan nie daaroor kla nie, maar die weerpatrone het baie verander.  Die temperature in Desember was so agt na tien grade laer as gewoonlik en dit het ’n probleem veroorsaak met sekere vrugte-variëteite wat nie ontkiem het nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot