AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

GP-toltariewe is “buitensporig”

’n Navorsingsverslag oor voorgestelde toltariewe in Gauteng, het bevind dié tariewe is buitensporig, sê AfriForum.

’n Navorsingsverslag oor voorgestelde toltariewe in Gauteng, het bevind dié tariewe is buitensporig, sê AfriForum. Luidens ’n mediaverklaring het mnr. Mike Schussler, ’n ekonoom, die verslag met die samewerking van die organisasie opgestel.


Die verslag bevind: “Die boukoste wat per kilometer aan dié  tolpadprojek bestee is, is 106% tot 228% duurder as die boukoste per kilometer van vergelykbare internasionale padverbeteringsprojekte.”


Die verslag is Dinsdag (5 April), in Midrand voorgelê aan ’n ministeriële komitee, wat openbare voorleggings oor die voorgestelde toltariewe moet aanhoor. Die volledige verslag is hieronder beskikbaar.


Stel ondersoek in


Die verslag stel ’n onafhanklike ondersoek na die boukoste vir die verbetering van paaie in en voer aan dat “dit onvanpas sou wees” om padgebruikers en verbruikers vir dié koste verantwoordelik te hou.


Vanuit die landbousektor is die tariewe ook gekritiseer. Kommer is uitgespreek oor die invloed wat dit op die boer se sak sal hê, asook die invloed wat dit op verbruikers sal hê wat uiteindelik weer verhoogde pryse sal moet absorbeer. Die verslag bepaal dat die prys van, byvoorbeeld, brood in Gauteng met 2% sal styg om verhoogde koste te dek.


R100 miljoen te veel?


“In die verslag word ook bevind dat die maandelikse inkomste van R300 miljoen wat die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) luidens die organisasie se eie konserwatiewe beramings uit Gautengse toltariewe sal ontvang, aansienlik meer is as die R193 miljoen wat maandeliks benodig word om die projek se koste van R20 miljard oor 20 jaar te finansier,” lui die verklaring.


Die nasionale paaie in Gauteng maak slegs 4,5% van die totale lengte van die nasionale padnetwerk uit, maar na verwagting moet die tolpaaie teen 2012 tot 62% van van Sanral se inkomste verskaf.


Regulering


Die verslag stel voor dat ’n regulerende liggaam op die been gebring word om toltariewe te reguleer en die uitbuiting van padgebruikers en verbruikers te voorkom.


Mnr. Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van AfriForum, sê die tariewe moet dramaties verlaag word en BTW moet nie op die tariewe gehef word nie. “Dit sou net billik wees, aangesien die nuwe verbeteringsprojek vir hoofweë in Gauteng deur eksterne lenings gefinansier word."


"Daar word dus nie ? sent uit die staatskas daarvoor gebruik nie, terwyl motoriste wat tolpaaie gebruik, nou vyfvoudig belas word deur  inkomstebelasting, brandstofheffings, motorlisensies, tolgeld en die BTW wat hulle op tolgeld moet betaal.” 


5 April 2011


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot