AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Graan SA mik na Sasol ná skikking

Graan SA vra dat ‘n deel van die Sasol-boete vir onmededingende kunsmispryse na benadeelde boere moet gaan, nadat ‘n deel van die Pioneer-boete aan “benadeeldes” toegewys is.

Graan SA vra dat ‘n deel van die Sasol-boete vir onmededingende kunsmispryse na benadeelde boere moet gaan, nadat ‘n deel van die Pioneer Foods-boete pas aan “benadeeldes” toegewys is.

Mnr. Neels Ferreira, voorsitter van Graan SA, het kommentaar gelewer nadat die Mededingingskommissie die bepalings van ‘n skikking met Pioneer Foods, uiteengesit het. Hierdie skikking is die gevolg van onmededingende praktyke in die bak- en maalbedrywe.

Ferreira sê dié organisasie is steeds teleurgesteld dat hierdie tipe van onmededingende praktyke plaasgevind het, maar is verheug dat die hele proses besig is om tot ‘n einde te kom en hoop dat algemene vertroue, veral onder verbruikers van graanprodukte, nou herstel kan word,” sê mnr. Neels Ferreira, voorsitter van Graan SA.

Diè skikking impliseer dat onder andere ‘n boete van R250 miljoen aan die staat betaal word en dat ‘n verdere R250 miljoen in ‘n fonds wat deur die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (IDC) geadministreer sal word, gestort word. Hierdie geld sal aangewend word vir die verbetering van mededinging.

Aangenaam verras

Volgens Ferreira is Graan SA aangenaam verras oor die beginsel wat nou gevestig is dat ‘n deel van die boete vir die ontwikkeling van meer mededinging in die agro-prosesseringindustrie aangewend kan word en glo dat hierdie beleidsriglyn, dat geld op hierdie manier na “benadeeldes” kan terugvloei, gevestig moet word.

Om hierdie rede sal Graan SA weer met die Mededingingskommissie in gesprek tree oor die skikking wat met Sasol oor ‘n soortgelyke oortreding van die Mededingingswet bereik is, ten einde ook fondse tot voordeel van “benadeeldes” in die kunsmisbedryf aan te wend.

Graan SA het in die verlede die versoek aangeroer, maar dit is in daardie stadium afgewys. Daar is meriete om boetes as gevolg van onmededingende praktyke tot voordeel van “benadeeldes”, waaronder graanprodusente, te gebruik. Graan SA sou wou sien dat so 'n bydrae aangewend word om mededingendheid ten opsigte van tegnologie te bevorder.

Inligting versamel

Ten opsigte van die Mededingingskommissie se uitspraak dat die beskikbaarstelling van saamgevoegde inligting mededingers in staat stel om saam te span, meen Graan SA dat diè sekondêre bedryfsinligting nodig is vir die doeltreffende werking van die totale bedryf. “Daar behoort dus meganismes in plek gesit te word om hierdie inligting onafhanklik te versamel, te verwerk en beskikbaar te stel,” sê mnr. Ferreira.

In hierdie verband is Graan SA ook bewus van, en ondersteun ‘n poging deur die Nasionale Landbou Bemarkingsraad om die Mededingingskommissie te oortuig om wel ‘n meganisme, waarvolgens hierdie inligting beskikbaar kan kom, binne die bepalings van die Wet op Mededinging te akkommodeer.

4 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.72
-0.3%
Rand - Pond
24.46
-0.6%
Rand - Euro
21.15
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.84
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Platinum
1,019.00
-1.1%
Palladium
1,402.90
-1.9%
Goud
1,962.91
+1.0%
Silwer
23.25
+0.4%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese, chef hou van om te bederfEk is n sprakelinde persoon baie opreg en eerlik, romantiesxe
Ek is n opregte en eerbare persoon, hou daarvan om my partner te bederf, ek verpes leuens, en baie romanties
Kom ons kyk
Want ek is een awesome persoon. lol Die see is waar ek wil wees. Ek kan n geselsie hou en hou daarvan om social te wees met vriende en familie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot