AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9714
0,00
CORN
29 Mrt
-
4671
0,00
SOYA
29 Mrt
-
8192
0,00
SUNS
29 Mrt
-
8660
0,00
WEAT
29 Mrt
-
6654
0,00
WMAZ
29 Mrt
-
3990
0,00
YMAZ
29 Mrt
-
4053
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Gratis virtuele Kaasfees hierdie naweek

akkreditasie
Foto: Agri-Expo
Foto: Agri-Expo
Kaasliefhebbers en gereelde gaste by die Suid-Afrikaanse Kaasfees sal steeds vanjaar dié fees kan bywoon. ’n Gratis virtuele fees word van Saterdag 25 April tot Maandag 27 April op sy Facebookblad aangebied.

Op die daaglikse program van 10:00 tot 18:00 is daar kompetisies, demonstrasies om 11:00 en konserte om 16:00 met musiek van Sunset Sweatshop, Danie du Toit van Spoegwolf en Jimm Harisson Project.

Virtuele gaste word aangemoedig om ’n foto van ’n vorige fees met die hutsmerke #SACheeseFest #festivalfriends te plaas vir ’n kans om 20 kaartjies te wen na volgende jaar se 20ste SA Kaasfees, asook 20 kase én verblyf vir vier feesvriende by Hawksmoor House.

Gaste kan Saterdag uitsien na ’n pas-en-proe van Chenin blanc en kaas deur Alvi en Junel van der Merwe van Alvi’s Drift, terwyl kaasliefhebbers Sondag kan deelneem aan ’n kaasbord-uitdaging saam met die glanssjefs Jenny Morris en Pete Goffe-Wood.

Die tromspeler-sjef Moskou du Toit van Spoegwolf en Drum Restaurant-faam maak op Vryheidsdag sy verskyning. Op dié dag is daar ook ’n spesiale vertoning van die musikant Amy Jones om 10:00, ’n kuier by Kasselshoop Kaas buite Stilbaai om 14:00, en kaas en feeskaartjies te wen vir die beste geel uitrusting.

Besoek www.facebook.com/sacheesefestival vir nog inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.2%
Rand - Pond
22.32
-0.1%
Rand - Euro
19.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
963.75
+0.4%
Palladium
1,438.99
+1.6%
Goud
1,960.48
-0.2%
Silwer
23.35
+0.1%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
70,865
0.0%
Alle aandele
76,480
0.0%
Hulpbronne 10
66,658
0.0%
Industriële 25
103,311
0.0%
Finansiële 15
15,614
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot