AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Grond haal R394 000/ha in Vaalharts!

Die hoogste prys vir grond in die Vaalharts-omgewing die afgelope 12 maande was R394 000 per hektaar!

Die volgende ontleding van grondverkope in Suid-Afrika handel oor die grondtransaksies vir stukke grond groter as 20 ha in Gauteng, Mpumalanga en die Noord-Kaap vanaf Junie 2015 tot Mei 2016.

In Gauteng was daar 469 transaksies. In dié proses is 81 163 ha teen R5,057 miljard verhandel. Daarvan was 71 (15%) transaksies van kleur. Transaksies van kleur is dié tussen mense wat nie wit is nie, regeringsaankope en grond wat vir munisipale gebiede bekom is. Dit het 7 692 ha (9,5%) van R495 miljoen behels.

Altesame 273 (58%) van die transaksies was vir grond kleiner as 50 ha, met 85 (18%) vir grond van 51 ha tot 150 ha.

Daar was 419 transaksies in Mpumalanga. In dié proses is 136 082 ha teen R2,472 miljard verhandel. Daarvan was 94 (22%) ooreenkomste van kleur vir 26 421 ha (20,8%) teen R510 miljoen – 20,6% van die totale waarde.

Altesame 116 (28%) van die transaksies was vir grond van 51 ha tot 150 ha en 118 (28%) was vir grond groter as 300 ha.

In die Noord-Kaap is 275 transaksies in 22 distrikte gesluit. Altesame 531 569 ha is teen R1,783 miljard verhandel. Uit die verkope was 33 transaksies van kleur (12%), wat 58 772 ha (11,1%) verteenwoordig teen R323 miljoen, 18,1% van die totale waarde.

Van die interessante statistiek is dat 77 transaksies in Bethal beklink is, teen 'n gemiddelde prys van R18 057 per hektaar vir die 12 maande.

In Vaalharts is 16 transaksies aangegaan: Die laagste prys oor die 12 maande was R68 499 per hektaar, die gemiddelde prys R174 898 per hektaar oor die jaar-tydperk en die hoogste prys was R394 000 per hektaar!

Lees die verskillende afdelings van die Plaasverkope hier:

* Statistiek oor die verhandeling van landbougrond per distrik binne 'n provinsie vir die afgelope 12 maande.

* Opsomming: Meer besonderhede oor plaasverkope binne 'n distrik vir die afgelope 12 maande.

* Verspreiding bevat besonderhede oor die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik van Suid-Afrika.

? Johann Bornman is 'n ekonoom en voorsitter van Agri Development Solutions.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot