AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Grondeise: Proses nóg langer uitgerek?

Die grondeiseproses gaan waarskynlik verder as 2019 verleng word.

'n Opdrag om die nuwe grondeiseproses verder as 2019 te verleng, kan waarskynlik van mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, af kom.

Die Grondwethof het die Parlement altesaam 24 maande gegee om behoorlike openbare verhore rakende die gewysigde Wet op die Herstel van Grondregte (Wet 15 van 2014) te hou en die wetgewing in die tussentyd as ongeldig verklaar.

Hoewel die hof met die ongeldigverklaring die nuwe grondeiseproses gestaak het, het hy nie eise wat sedert die heropeningsproses in 2014 ingedien is, ongeldig verklaar nie.

Nkwinti sê hulle sal kyk na die impak wat die opskorting van die nuwe eiseproses op die indiening van eise het en besluit of dit sin maak om die nuwe eiseproses te verleng, wat 2019 ten einde moes loop.

“Indien die Parlement lank neem, twaalf maande, dan sal ons dit moet oorweeg om die eiseproses met daardie tyd te verleng om in te haal,” het Nkwinti gesê.

Voordat die heropening van grondeise ’n werklikheid geword het, het ekonome aangedui dat die koste vir die geskatte 397 000 grondeise van R129 miljard tot R179 miljard kan kos indien die eise binne 15 jaar afgehandel word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot