AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Groot hupstoot vir Forrester-wynkelder

’n Franse maatskappy het ’n deel van Forrester Vineyards gekoop.

Die Ken Forrester­-wynhandelsmerk is gerat om nuwe markte in Europa en Asië te oorrompel nadat AdVini, ’n invloedryke Franse wynverspreidingsmaatskappy, ’n beduidende aandeel in dié bekende Suid-­Afrikaanse handelsmerk bekom het.

AdVini is op die Paryse aandelebeurs genoteer en het ook onlangs die Stellenbosse wynplaas Le Bonheur gekoop. Die maatskappy besit ook die Stellenbosse plaas L’Avenir en het dié handelsmerk aansienlik uitgebrei sedert hulle beheer daarvan oorgeneem het. Buiten die Suid-Afrikaanse plase, sluit Advini se portefeulje ook wyneiendomme in Frankryk en Chili in.

Mnr. Ken Forrester, wat sal aanbly as hoof uitvoerende beampte van Forrester Vineyards, sê AdVini het slegs die handelsmerk gekoop. Die plaas by in Forrester se besit. Forrester Vineyards is geleë op een van die oudste plase in die Stellenbosch­omgewing. Dis 40 ha groot, waarvan bykans 36 ha onder wingerd staan. Die totale wynproduksie is tans 80 000 kiste wyn (12 bottels per kis).

“Ons glo die besigheid kan oor die volgende vyf jaar met tot 50% groei danksy die ooreenkoms,” het hy gesê. “Die AdVini Groep het groot internasionale mark­ervaring wat ondersteun word deur meer as 100 ervare verkoopsagente regoor die wêreld.” Volgens Forrester is dit veral die maatskappy se voetspoor in Europa en Asië wat die handelsmerk tot voordeel gaan strek.

Forrester, wat oorspronklik in die hotel­ en restaurantbedryf gewerk het, het die plaas in 1993 gekoop. Die eerste wyn is die jaar daarna geproduseer en sedertdien het Forrester Vineyards veral bekend geraak om sy Chenin blanc.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot