AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

GWK en De Meul Boerdery vestig nuwe opvoedkundige sentrum

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van die De Villiers-familie by die opening van die VKO-sentrum op 31 Januarie 2023. Van links is Charl, Annatjie, Pierre, Marelize en Johan. Foto: Verskaf
Lede van die De Villiers-familie by die opening van die VKO-sentrum op 31 Januarie 2023. Van links is Charl, Annatjie, Pierre, Marelize en Johan. Foto: Verskaf
GWK en De Meul Boerdery bring hoop na die platteland deur die stigting van ’n derde opvoedkundige sentrum vir kleuters genaamd Klouter-Bouters.

Die amptelike bekendstelling van Klouter-Bouters het op 31 Januarie 2023 by De Meul Boerdery, sowat 20 km vanaf Prieska, plaasgevind.

Die plaas Remhoogte is die tuiste van die splinternuwe sentrum, wat aanvanklik elke weekdag plek gaan hê vir 14 kinders tussen die ouderdom van twee en vyf jaar. Met die beplanning van die sentrum is fyn gekyk na die ligging van die sentrum en die klimaat van die omgewing. Die moderne gebou is omgewingsvriendelik en gebruik van groen tegnologie soos sonkrag en natuurlike lig.

Me. Marelize de Villiers van De Meul Boerdery, wat namens die De Villiers- familie die projek gelei het, sê die opening van die sentrum verwesenlik ’n jare lange droom danksy die ondersteuning van die hele familie en haar passie vir kinders en opvoeding. “Kinders van Remhoogte wat by die Laerskool Bloukrans skoolgaan, sal in ’n veilige omgewing kan speel en studiehulp ontvang. Ons visie vir die kinders is om hulle groter te laat droom en te besef daar is ’n wye wêreld daar buite.”

Klouer-Bouters het ’n opgeleide opvoedkundige en ’n assistent wat sal verseker dat die kinders opvoedkundig gestimuleer word om op ’n holistiese wyse te ontwikkel. Die kinders sal gebalanseerde etes kry wat deur ’n dieetkundige ontwikkel is vir ontbyt, teetyd en middagete. “Dit is meer as ’n skool. Dit is ’n sentrum waar bybelstudie, naaldwerk en kinderkrans aangebied word,” sê De Villiers.

Ondersteuning

Me. Zelda Johnson, `n geakkrediteerde maatskaplike praktisyn en GWK se koördineerder van maatskaplike projekte, sal Klouter-Bouters die volgende 18 maande ondersteun. Sy speel ’n integrale rol om die onderwysers by sentrum svir vroeë kinderontwikkeling (VKO) te mentor en met volledige lesplanne by te staan. Ná 18 maande sal die boerdery amptelik die verantwoordelikheid vir die projek oorneem, terwyl die GWK-span steeds ondersteuning en raad sal bied. GWK sal voortgaan met besoeke een keer per kwartaal, die hantering van departementele verslae en ondersteuning aan onderwysers en ouers soos nodig.

Johnson sê vir 2023 het GWK ’n nuwe leerprogram geskep vir kinders op plase wat beloof om opwindend, baie kleurvol en hope pret sal wees. “Dit bied ruimte vir vrye spel, groot en fyn motoriese aktiwiteite, sowel as sensoriese, visueel-perseptuele en ouditiewe ontwikkeling wat uiters belangrik is tydens die grondslagfase.”

GWK De Meul
Charl en Annatjie de Villiers en Llewellyn Brooks (links), besturende direkteur van die GWK Groep, by die opening van die VKO-sentrum op 31 Januarie 2023. Foto: Verskaf

Mnr. Neil de Klerk, GWK se hoof van bemarking en kommunikasie, sê GWK se ambisie is om 100 VKO-skole op plase te vestig met die samewerking van boerderye en met die hulp en finansiering van ander vennote.

“Dit skep werk vir mense in die gemeenskap, onder meer die mense wat betrokke was by die oprigting van die sentrums, en nou die onderwyspersoneel. Daarby het dit ’n belangrike impak op die lewe van plaaskinders, wat die geleentheid het om deur die régte grondslagonderwys en gebalanseerde voeding gereed te wees vir ’n opwindende toekoms en alles wat daaruit gaan voortvloei.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.72
+0.7%
Rand - Pond
23.55
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,008.77
-0.1%
Palladium
1,322.69
-2.8%
Goud
1,960.83
-0.3%
Silwer
24.30
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Pilgrim of Life
IMPORTANT: Please note that although my address is Malmesbury, I live & work, untill at least end 2023, in the Limpopo Province. I do visit Cape Town once per month on...
Kom ons kyk
Want ek is een awesome persoon. lol Die see is waar ek wil wees. Ek kan n geselsie hou en hou daarvan om social te wees met vriende en familie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot