AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9704,8
87,80
CORN
28 Mrt
-
4540,4
45,40
SOYA
28 Mrt
-
8240
100,00
SUNS
28 Mrt
-
8710
57,00
WEAT
28 Mrt
-
6743
201,00
WMAZ
28 Mrt
-
3877
-11,00
YMAZ
28 Mrt
-
4082,40
12,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Haelskade aan druiwe by Onseepkans

Haelskade aan wingerde by Onseepkans is gelokaliseerd, maar noemenswaardig.

Assessors is nog besig om skadebepaling te doen nadat ’n haelstorm “noemenswaardige” skade aan tafeldruiwe in die Onseepkans-gebied in die Benede-Oranjerivier van die Noord-Kaap aangerig het.

In die stadium is dit nog te vroeg om enige waarde aan die skade te koppel, maar die storm was baie gelokaliseerd en net enkel-plase van die Karsten-Groep, die A.S. Viljoen-boerdery en Capespan is daardeur geraak.

Mnr. Pieter Karsten van die Karsten-Groep sê die skade was noemenswaardig, maar in die stadium is dit buite die kwessie om ’n kostebepaling daaraan te koppel. Ook mnr.Gabriël Viljoen van A.S. Viljoen-boerdery sê later sal eers vasgesel kan word hoe ernstig die skade aan tafeldruiwe is.

Mnr. Bernie Denton van Capespan het ook vroeër aan www.freshfruitportal.com gesê ’n finale skadebepaling sal eers later bekend wees.

Die haelstorm het Dinsdag (23 September) skielik in die Onseepkans-gebied aan die Oranjerivier suid van die Namibiese grens voorgekom. Dit is redelik ver van die hoofproduksiegebiede van tafeldruiwe in die Benede-Oranjeriviergebied – wat nader aan Upington, Kakamas en op Kanoneiland geleë is.

Mnr. Andre van Wyk van SA Tafelduiwe in die Paarl, sê omdat dit ’n baie gelokaliseerde haelstorm was, word die omvang van die skade deur assessors van die Benede-Oranjerivier gedoen, en in die stadium is geen verdere inligting nog beskikbaar nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kom ons sien wat die toekoms inhou..
Saggeaard met 'n passie vir my medemens, ambiseus en geniet die mooi in die lewe. Altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot