AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Handel in renosterhoring steeds moontlik

Die Regering word uit verskeie oorde gevra om die wettige handel in renosterhoring oop te stel.

Die moontlikheid word steeds ondersoek of Suid-Afrika, in ‘n poging om die grootskaalse stroop van sy renosters te keer, handel in renosterhoring gaan oopstel, het me. Edna Molewa, Minister van Omgewingsake gesê.

Meer as 730 renosters is reeds vanjaar vir hul horings gestroop is, en parlementslede het renosterstropery en die misdaad se uitwerking op die land se erfenis in die Nasionale Vergadering gedebatteer.

Die markwaarde vir ‘n 1 kg renosterhoring is sowat R585 000.

By openbare verhore wat gehou was in Kwazulu-Natal het gemeenskappe hier ‘n voorstel gemaak dat die Regering die verkoop van renosterhoring moet wettig om die diere te red. Hulle redenasie is dat daar reeds ‘n mark daarvoor bestaan, ongeag of die Regering vir of teen dit is nie.

Molewa het uitgewys dat die Regering in die verlede en steeds met groot sukses renosters na ander gebiede verskuif, waar hulle veilig en beter beskermd is. Dit is wetenskaplik bewys dat die verskuiwings bygedra het tot die groei van die renosterbevolking.

Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, het heksejag-operasies in Mosambiek en ander lande voorgestel as afskrikmiddel in pogings om die wit-renosterspesie van uitwissing te red.

Om die enorme skaal van die probleem uit te wys, het hy gesê dat sommige mense bereid is om meer vir renosterhoring te betaal as vir goud omdat hulle glo dat dit sekere medisinale waarde het.

“Navorsing het gewys dat die horing geen medisinale waarde het nie. Indien jy dit self wil toets kan jy jou eie naels vyl en drink. Die uitwerking sal dieselfde wees.” Mulder het ook ‘n beroep gedoen dat die ondersoek na die wettige verkoop van renosterhoring bespoedig moet word.

Me. Terry Stander, die Demokratiese Alliansie se skaduminister vir omgewingsake, het gesê politieke wil ontbreek om renosterstropery voldoende hok te slaan. Intelligensie is een van die swakhede wat die departement ses jaar gelede, met die begin van die krisis, uitgewys het. “Waarom het ek dan ‘n lys van 72 verdagte stropers, maar nie een van hulle is behoorlik ondersoek of skuldig bevind nie? Jy kan hulle self bel op gelyste telefoonnommers.”

Stander het gesê die insamel en ontleding van intelligensie sal operasies help wat georganiseerde misdaad ontwrig en gevalle van stropery voorkom. Sy het voorgestel dat Ministers renosterstropery moet prioritiseer wanneer hulle hul konsepbegroting vir die medium- en langtermyn vir nasionale intelligensie bepaal, en ‘n afdeling by intelligensie moet skep wat spesifiek kyk na die ontwikkeling van strategieë.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot