AFGRI
BEAN
28 Jan
-
8110
0,00
CORN
28 Jan
-
3783
0,00
SOYA
28 Jan
-
8290
0,00
SUNS
28 Jan
-
10990
0,00
WEAT
28 Jan
-
5908
0,00
WMAZ
28 Jan
-
3620
0,00
YMAZ
28 Jan
-
3765
0,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Hartsverandering laat bemagtiging werk

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Om bemagtiging te laat werk, is ’n hartsverandering by boere nodig, het mnr. Naas van der Merwe van die landgoed Môrester by Ceres op die Landbouweekblad-PALS-grondsimposium by Ceres gesê.

“Dis iets anders as ’n kopskuif. Dit begin met ’n oortuiging dat jy en jou werkers iets saam wil doen, iets wat beter is as wat die verlede was.”

Van der Merwe het gesê sy hartsverandering het gekom toe hy besef het alle partye moet as gelyke aandeelhouers behandel word. “Ons kan almal boer en goed in besigheid presteer, maar ons het mense wat nie daardie vaardighede gehad het nie. Ons moet daardie vaardighede saam bou.

“Dit was moeilik. Ek wou hê die proses moes vinniger beweeg, maar my hartsverandering was om te aanvaar dat daar ander aandeelhouers en vennote is wat saam met ons ’n sê het. Dít was my hartsverandering.”

Die hartsverandering is een van die vier boublokke vir die vennootskap tussen Môrester en die Harmony-werknemerstrust. Die ander is dat bemagtiging as “ ’n verantwoordelikheid, ’n plig, ’n werk en een van die wegtrekprosesse” gesien moet word.

Verder moet die betrokkenes erken dat dit ’n ingewikkelde en moeilike proses gaan wees. “Daarom is dit so belangrik om die regte trustees aan te stel en die regte sakestruktuur te gebruik. Dit was vir ons ’n wensituasie om met Hein Juries en sy span saam te werk. Jy moet ook kundiges om jou direksietafel betrek.”

Hy het gesê dit help ook dat Môreson en Harmony se trustees in mekaar se direksies dien.

Deur die komplekse proses het hulle baie geleer. “Ek kan nie meer beklemtoon hoe belangrik deursigtigheid in die tydperk was en die vertroue wat ons daardeur gebou het nie. Laat die ouditeur aan die einde van die jaar die finansi?le verslag bespreek waar alle begunstigdes by is. Betrek die mense. Almal moet in daardie saal sit en deel vorm van besluitneming en die goedkeuring van die ouditverslag.”

Van der Merwe het gesê nog ’n boublok is om die koek groter te maak. “Die koek moet eintlik anderster gebak word. As jy dít kan snap, het jy ook al gevorder.”

Van der Merwe het gesê hulle glo die proses moet alle groeperinge van binne genees. “Ons plaas die verlede agter ons deur doelgerigte optrede en deur ruimte te skep vir verskille. Ons leer om ons suksesse saam te vier en te leef en laat leef met dankbaarheid. Ek kan getuig ons het deur die proses ’n brug gebou vir alle betrokkenes.”

Hy het gesê wins kom boonop vanself as al die prosesse gereed is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Selfs die donkerste nag sal eindig en die son sal opkom.
Ek is ń Christen. Ek dink aan myself as iemand met ń sin vir humor, vriendelikheid, verantwoordelikheid, ń liefde vir die natuur, positiewe denke en...
Pret en Plesier
Ek is stout en passievol. Ek lag maklik vir myself en verwag dieselfde. Nou is dit my tyd on Oets nuuts te ondervind. Ek het n interests te storie om te deep.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot