AFGRI
BEAN
10 Aug
-
9003
0,00
CORN
10 Aug
-
3985
0,00
SOYA
10 Aug
-
8727
0,00
SUNS
10 Aug
-
10323
0,00
WEAT
10 Aug
-
7058
0,00
WMAZ
10 Aug
-
4178
0,00
YMAZ
10 Aug
-
4167
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

‘Help die Land Bank, vir voedselsekerheid’

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Agri SA het die nasionale tesourie gevra om dringend die Land Bank se aansoek om finansiële hulp te oorweeg. Die bank het die tesourie om hulp van R18 miljard oor vyf jaar gevra om sy volhoubaarheid te verseker.

“Die Land Bank finansier 29% van die totale landbouskuld en lewer dus ’n uiters belangrike bydrae tot voedselsekerheid,” sê mnr. Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA.

Die bank se likiditeitsprobleme hou die risiko in dat hy moontlik nie die vermoë sal hê om die landbousektor te ondersteun nie, sê Agri SA.

Die bank kon sedert April 2020 nie sy skuldeisers betaal nie, wat ’n risiko vir sy status as lopende onderneming inhou. Die bank oorweeg tans geen nuwe kliënte nie. Sulke kliënte word aangeraai om finansiering by ander finansiële instellings te bekom, luidens Agri SA se verklaring.

Die kritieke ontwikkelingsrol wat die bank moet speel, is ook in gedrang. “Die Land Bank as instelling is ’n belangrike voertuig om nuwe toetreders tot die sektor te finansier,” sê mnr. Kulani Siweya, landbou-ekonoom by Agri SA.

Volgens ’n voorlegging van die Land Bank aan die parlementêre gekose komitee vir finansies het die bank se finansiers aangedui dat hulle herfinansiering slegs onderhewig aan staatswaarborge sal oorweeg.

Agri SA moedig die landbougemeenskap aan om met die Land Bank oor die status van hul bankgeriewe in gesprek te tree.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.60
-0.1%
Rand - Pond
20.06
-0.2%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,789.62
-0.3%
Silwer
20.40
-0.7%
Palladium
2,213.50
-0.4%
Platinum
930.50
-0.8%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Kom ons kyk...
Ek soek iemand eerlik. Opreg. Hardwerkend. Geen kans vaters nie. Moet nie my tyd mors nie. Ek hou van lag en gesels, opsoek na my lewensmaat. Die lewe is te kort ons moet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot