AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Helpende hand na Jagersfontein-boere gereik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van die skape wat deur die modderslik oorweldig is. Foto: Esme Louw
Een van die skape wat deur die modderslik oorweldig is. Foto: Esme Louw
Terwyl boere by Jagersfontein wat deur die slikramp getref is, steeds spartel om die gevolge te oorkom, het ’n maatskappy R50 000 geskenk waarmee hulle toerusting kan aankoop om hul diere water te gee.

Hy moedig ook ander maatskappye om dieselfde te doen.

Die Virseker Trust het R50 000 aan Solidariteit Helpende Hand geskenk wat spesifiek aangewend gaan word om verligting te bring vir boere in die Jagersfontein-omgewing wat erg deur die onlangse slikdamramp geraak word, lui ’n verklaring deur Solidariteit.

Sowat 160 huisgesinne en ongeveer 600 mense in Charlesville en Imuteleng is geraak toe die diamantmyn se slikdam op 11 September gebreek het. Talle boere het groot verliese gely nadat die slik oor hul grond gespoel en skade aan die infrastruktuur aangerig het. Groot veeverliese is aangemeld. Een boer het 90% van sy vee verloor.

“Hierdie is ’n reuse- humanitêre krisis en dis ons voorreg om, danksy die ondersteuning van elkeen van ons polishouers, uit te reik na hierdie gemeenskap en ’n praktiese verskil kan maak om mense, wat ’n lewensbron vir soveel ander skep, weer op hul voete te kry,” sê mnr. Riaan Pretorius, woordvoerder van die Virseker Trust. “Ons moedig ander maatskappye en individue aan om dieselfde te doen, want die behoefte is werklik baie groot en uiters dringend.”

Volgens mnr. Kobus Venter, Solidariteit Helpende Hand se streekorganiseerder van die Vrystaat, bedek slik steeds groot stukke landbougrond en weiveld. Die slik het ook in die omliggende spruite en Rietrivier ingespoel tot by die Kalkfonteindam.

“Dié water is tans nie geskik vir boerdery nie aangesien dit basies net modder is. Die boere het groot probleme om hul vee en gewasse van water te voorsien,” sê Venter. Op die oomblik word 13 plase deur die slik geraak.

Die landbougemeenskap se grootste behoeftes volgens Venter is onder meer watertenks met ’n kapasiteit van 5 000 liter, 32 mm-waterpyp, waterkrippe, geld om te boor vir grondwater, pompe om water na die watertenks en krippe te pomp en kragvoer vir ooie wat lam.

Venter sê Virseker se skenking gaan aangewend word om van dié toerusting aan te skaf. Mense wat finansiële steun wil bied om broodnodige toerusting aan te koop, kan e-pos stuur na Kobus@helpendehand.co.za of hom bel by 079 488 1964.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
-0.9%
Rand - Pond
21.31
-1.4%
Rand - Euro
18.28
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.77
-1.2%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,795.35
+0.3%
Silwer
23.28
+0.9%
Palladium
1,934.00
+0.2%
Platinum
1,010.00
+0.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lawman
Wil vriende maak, mense ontmoet. Ek hoor ek is aantreklik, slim en interreasnt. Ek dink ek is goeie geselskap. , nooit vervelig nie. Ek is brutaal eerlik en verwag dieselfde.
Vreeslik serkasties , benader met eie risiko
Eks n baie spontane persoon , geniet dit om te lag en asook mense te maak lag , geniet n rustige braai saam familie , familie is baie belangrik vir my , ek geniet dit om te vis...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot