AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Hidrobreking: Boere veg steeds vasbeslote

akkreditasie
'n Karoo-landskap. Foto: Amelia Genis
'n Karoo-landskap. Foto: Amelia Genis
Die moed en vasbeslotenheid van boere om Suid-Afrika se skaars waterbronne teen die gevolge van hidrobreking te beskerm, moet nie onderskat word nie.

Só sê mnr. Derek Light, prokureur van Graaff Reinet, wat namens Agri Oos-Kaap ’n hofstryd hierteen voer.

Uitspraak is voorbehou in die appèlhof in Boemfontein waar Agri Oos-Kaap die regsgeldigheid toets van tegniese regulasies oor hidrobreking wat deur die department van minerale hulpbronne ingestel is.

“Boere en grondeienaars in die Karoo veg al sedert Januarie 2009 teen die beoogde skaliegas-ontwikkeling in die Karoo en elders in die land. Die saak is ’n bewys van boere se vasbeslotenheid om ná meer as ’n dekade steeds sterk teen hidrobreking te staan,” sê Light.

As ’n regstreekse gevolg van die jare lange teenstand uit die boeregemeenskap en van grondeienaars is die proses gestuit om eksplorasieregte aan drie aansoekers toe te staan, sê Light. Drie maatskappye, Bundu, Shell en Falcon, het reeds aansoek gedoen om skaliegas-eksplorasie deur hidrobreking te doen.

Die kern van die regsargument is dat die regering ingevolge sy eie wetgewing uit een mond moet praat wanneer regulasies oor hidrobreking uitgereik word. Dié regulasies kan ingevolge wysigings aan die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne (Wet 28 van 2002) slegs deur die minister van omgewingsake uitgereik word. Die minister van minerale hulpbronne is nie by magte om dit te doen nie.

Die departement van minerale hulpbronne het hom tot die appèlhof gewend nadat Agri Oos-Kaap, wat saam met ’n groep belanghebbende grondeienaars optree, in Oktober 2017 ’n oorwinning in die hooggeregshof in Makhanda behaal het toe regter Gerald Bloem bevind het dat slegs die minister van omgewingsake by magte was om sodanige regulasies uit te vaardig. 

Baie moed

“Dit verg baie moed om internasionale oliemaatskappye teen te staan en dis ’n voorbeeld van wat bereik kan word as ons saamstaan om ons hulpbronne te beskerm.”

Light sê dat die proses om toestemming te verkry om gas- of olie-eksplorasie deur hidrobreking te doen, nie kan voortgaan voordat die hof uitspraak oor die geldigheid van die regulasies gegee het nie. Hy is optimisties dat die appèlhof wel die uitspraak van die hooggeregshof sal handhaaf.

Agri SA is elders in die land ook in ’n stryd gewikkel om moontlike hidrobreking te stuit. Die organisasie het ’n hofgeding in die Noord-Gautengse hooggeregshof teen die toekenning van omgewingsmagtiging en eksplorasieregte vir skaliegas aan Rhino Oil and Gas begin.

“Sonder bevredigende inligting omtrent die beskikbaarheid en behandeling van water om hidrobreking en ’n skaliegasbedryf in Suid-Afrika te onderhou, kan Agri SA nie die regering se oënskynlike aptyt vir ’n gasbedryf in hierdie land ondersteun nie,” sê mnr. Janse Rabie, Agri SA se beleidshoof vir natuurlike hulpbronne.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.29
+0.9%
Rand - Pond
21.14
+0.7%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,779.10
+0.6%
Silwer
22.55
+1.3%
Palladium
1,883.61
+0.3%
Platinum
1,000.50
+0.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,664
+0.2%
Alle aandele
74,783
+0.1%
Hulpbronne 10
74,400
-0.5%
Industriële 25
91,656
+0.2%
Finansiële 15
15,770
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Slegs opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Ek hou van rugby, motorsport. Wat jy sien is wat jy kry. Ek is nue n kroeg vlieg en sal eerder op die rusbank...
Kom ons skryf ons eie storie
Sag en skaam tot iemand my leer ken. Moenie alles in die lewe so ernstig op neem nie en hê 'n sin vir humor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot