Vraag:
Ek het op ’n webwerf ’n leë erf te koop gesien en deur ’n agent die grond gekoop. Ek het die volle bedrag, asook die oordragkoste, in die prokureur se trustrekening betaal. Ek het later uitgevind dat die eienaar nooit sy grondbelasting betaal het nie en dat die agterstallige bedrag meer as die helfte van die koopsom is. Die oordrag kan nou nie plaasvind nie omdat ons nie die sertifikaat van die munisipaliteit kan kry om aan te dui dat daar nie agterstallige belasting is nie. Kan ek die verkoper dwing om die agterstallige bedrag van die koopbedrag af te trek?
Antwoord: