AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9737,2
-247,80
CORN
23 Mrt
-
4173
-57,00
SOYA
23 Mrt
-
8205
-253,00
SUNS
23 Mrt
-
9050
-270,00
WEAT
23 Mrt
-
6415
-51,00
WMAZ
23 Mrt
-
3800
-64,00
YMAZ
23 Mrt
-
4012
-72,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Hoe laat jy jou bate na wat in 'n maatskappy is?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Ter illustrasie. Foto: Pierre van Eeden
Ter illustrasie. Foto: Pierre van Eeden

Die dilemma wat ’n uiters suksesvolle boer van die Laeveld (soos baie ander) het, is dat sy persele in ’n maatskappy geregistreer is. Hy wil graag in sy testament die persele met die sitrus aan die een seun nalaat, en dié met die lewende hawe en suikermielies aan die ander seun.

Die probleem is dat die vaste eiendom aan ’n maatskappy behoort waarvan die boedeleienaar die volle belang hou. Spesifieke bates kan nie vererf word nie, want die boer besit dit nie. Die maatskappy besit die bates of, nóg moeiliker, die maatskappy se aandele lê in ’n trust! Kom ons kyk eers na die geval waar die boer die aandele in die maatskappy hou.

Soos reeds gesê, die maatskappy is die eienaar van die grond. Die boer kan dus nie in sy testament sekere vaste bates aan die een erfgenaam bemaak nie. Hy kan slegs sy belange bemaak, wat beteken die erfgenaam wat byvoorbeeld ’n belang van 50% erf, kan steeds beheer uitoefen oor die helfte van alle bates in die maatskappy. Elke seun besit dus die helfte van die aandele van die maatskappy. Hulle het daarom albei beheer oor die helfte van die ander broer se “plaas”. Dit kan beslis ’n resep vir konflik wees!

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.43
+0.0%
Rand - Euro
19.85
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.25
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
985.30
+1.3%
Palladium
1,443.38
+0.1%
Goud
1,977.82
+0.4%
Silwer
22.97
-0.1%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,076
+0.5%
Alle aandele
75,564
+0.4%
Hulpbronne 10
65,881
+0.2%
Industriële 25
102,452
+0.8%
Finansiële 15
15,312
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot