AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Hoenderboere eers oor 12 maande teen storting beskerm

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Hoewel bewys is dat hoenderstukke aan die been uit sekere lande plaaslik gestort word en dit wesenlike skade vir die plaaslike pluimveebedryf meebring, gaan teenstortingstariewe om dit teen te werk eers oor 12 maande ingestel word.

Mnr. Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging, het ’n aanbeveling deur die kommissie vir internasionale handelsadministrasie (Itac) aanvaar dat teenstortingstariewe ingestel moet word, maar het die inwerkingtreding daarvan opgeskort, het mnr. Anthony Clark van Smalltalkdaily Research, ’n ontleder van onder meer genoteerde voedselmaatskappye, vroeër vandag gesê. Die skoknuus is volgens hom vanoggend in die Staatskoerant afgekondig.

Itac het in Desember verlede jaar voorlopig bevind dat hoenderstukke aan die been uit Brasilië, Denemarke, Ierland, Pole en Spanje plaaslik gestort word en tot wesenlike skade vir die plaaslike bedryf lei. Die kommissie het toe voorlopige teenstortingstariewe van 3% tot 265% vir ses maande ingestel.

Die tariewe het middel Junie verval en die plaaslike pluimveebedryf het sedertdien gewag om te hoor wat Patel se besluit oor finale tariewe sou wees. Patel het 60 dae gehad om sy besluit bekend te maak.

“Ons weet nou hoekom daar ’n vertraging was,” skryf Clark in ’n e-pos. “Straftariewe is vir 12 maande opgeskort. Dié nuus sal nie goed deur plaaslike pluimveeprodusente ontvang word nie, omdat invoer vir ’n groot deel van 2022 gestyg het, ondanks die (voorlopige) teenstortingstariewe en die swakker rand.”

Luidens die Staatskoerant, wat Clark by sy e-pos ingesluit het, het Patel Itac se aanbeveling goedgekeur. Die minister het egter die huidige skerp styging in voedselpryse in die Suider-Afrikaanse Doeane-unie en wêreldwyd in ag geneem en die beduidende uitwerking wat dit veral op arm mense het. Hy het daarmee tesame ook die uitwerking in ag geneem wat die instelling van teenstortingstariewe op die prys van hoendervleis, een van die bekostigbaarder proteïenbronne, kan hê.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot