AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
Deel

‘Hoenderoorlog’ moet EU-toegang verseker

Honderde werke gaan per dag in SA verlore omdat die Regering ingevoerde EU-hoendervleis toelaat, sê FAWU.

’n Handelsoorlog is nodig om die ongelyke speelveld waarin die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf met Europese lande moet meeding, gelyk te maak, meen die Food & Allied Workers Union (FAWU).

Dié organisasie het ’n optog na die Parlement gehou en ’n petisie aan die wetgewende gesag oorhandig.

FAWU sê met elke dag wat verby gaan en die Regering toelaat dat die Europese Unie sy gesubsidieerde hoendervleis in Suid-Afrika stort, gaan honderde werke verlore.

Toe hier toe!

“Genoeg is genoeg. Dis nou die einde. Ons sal elke dag voor die Parlement kom staan as dit moet,” sê mnr. Meshac Ntechane, Wes-Kaapse sekretaris van FAWU.

Die pluimveebedryf het reeds sowat 1 500 werkers geoormerk vir uitdiensstelling wanneer een van sy drie verwerkingsmaatskappye toegemaak gaan word weens die verlies van R1 miljoen per dag as gevolg van goedkoop hoender wat uit die EU ingevoer word.

FAWU het versoek dat die Parlement die Kabinet en die Ministerie van Handel en Nywerheid moet ondersteun in hul pogings om die storting van hoenders uit die EU te keer.

Nog vereistes

*Daar word ook gevra dat ’n ooreenkoms met die lande aangegaan word wat verseker dat Suid-Afrikaanse hoenderprodukte die EU-mark betree deurdat die Suid-Afrikaanse Regering weerwraak neem deur tegniese versperrings en tariefvrye beskermingsmaatreëls in te stel.

*Onderhandelinge moet vinnig geskied om meer werksverliese te voorkom.

* Die produksie en verwerking van pluimvee is hoogs gesubsidieer in die EU, terwyl plaaslike pluimveeboere sonder regeringsubsidies moet klaarkom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot