AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8938
0,00
CORN
17 Aug
-
4038
0,00
SOYA
17 Aug
-
8745
0,00
SUNS
17 Aug
-
10638
0,00
WEAT
17 Aug
-
7064
0,00
WMAZ
17 Aug
-
4261
0,00
YMAZ
17 Aug
-
4222
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Hof beslis téén verkoop van waterregte

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
’n Hofuitspraak oor waterregte hou verreikende gevolge vir die kommersiële landbou in. Só sê mnr. Wayman Kritzinger, voorsitter van Agri SA se afdeling vir natuurlike hulpbronne.

’n Volbank regters het téén die verkoop van waterregte beslis.

Die uitspraak handel oor drie afsonderlike sake wat in Oktober 2019 namens die Suid-Afrikaanse Vereniging van Watergebruikersverenigings (SAAFWUA), die Doornkraal-besigheidstrust en die De Kalk-besigheidstrust in die hooggeregshof in Pretoria gebring is.

“ ’n Volbank van die hof het beslis dat dit nie meer moontlik is vir die houer van ’n watergebruiksreg om sodanige reg te verhandel of te verkoop nie, soos wat voorheen deur die departement van water en sanitasie toegelaat is nie,” luidens ’n verklaring deur Agri SA.

Die organisasie het Doornkraal finansieel in die saak ondersteun en sê hy het saam met SAAFWUA ’n beduidende belang in die uitkoms van die saak.

Die hof het sy uitspraak op die doelstellings van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) gegrond.

Gelyke toegang

“Die hof het bepaal dat om voort te gaan om die handel in watergebruiksregte toe te laat, sou beteken dat bestaande houers van sodanige regte die toekomstige ontvangers van sulke regte sal kan identifiseer en kies; dat dit neerkom op die privatisering van water; en dat dit diskrimineer teen diegene wat nie die nodige pryse of vergoeding kan bekostig nie.

“Die hof het bepaal dat die verkoop van watergebruiksregte gelyke toegang tot water belemmer en dat dit histories benadeelde persone uit die landbousektor hou,” sê Agri SA.

Hy gaan die uitspraak bestudeer en in oorlegpleging met die regsverteenwoordigers van Doornkraal, De Kalk en SAAFWUA hul volgende stappe oorweeg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense wat intelegent gesels wat oop is vir redenasies, wat nie in...
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot