AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Hofverskyning van Estina-LUR verwelkom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die drie beskuldigdes Vrydag in die Bloemfonteinse landdroshof. Van links is mnr. Mosebenzi Zwane, mee. Ugeshnie Govender en Ronica Ragavan. Foto: Verskaf
Die drie beskuldigdes Vrydag in die Bloemfonteinse landdroshof. Van links is mnr. Mosebenzi Zwane, mee. Ugeshnie Govender en Ronica Ragavan. Foto: Verskaf
Vrystaat Landbou (VL) verwelkom die hofverskyning van ’n voormalige Vrystaatse LUR vir landbou op aanklagte van korrupsie en bedrog wat met die Estina-skandaal verband hou.

Maar daar is nóg amptenare en politici wat betrek kan word by korrupsie by dié melkplaas, waarsku dr. Jack Armour, bedryfshoof van VL.

Die saak hou verband met R228 miljoen wat na bewering via die melkplaas by Vrede in die Vrystaat na Gupta-maatskappye herlei is sonder dat die veronderstelde begunstigdes van die projek enige voordeel gekry het. Die Vrystaatse departement van landbou en landelike ontwikkeling het dié lys van begunstigdes as regverdiging gebruik vir die miljoene wat die staat in die projek belê het. Dit het egter net Estina, ’n maatskappy van die Gupta-familie, wat by die projek betrokke was, gebaat.

Mnr. Mosebenzi Zwane, LUR vir landbou in die tyd toe die beweerde korrupsie plaasgevind het, het Vrydag saam met mee. Ugeshni Govender en Ronica Ragavan, voormalige direkteure van Gupta-maatskappye, in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn. Zwane en Govender is op borgtog van R10 000 elk vrygelaat en Ragavan is op waarskuwing vrygelaat. Sy is reeds in 2018 in hegtenis geneem, terwyl Zwane en Govender hulle op 28 September aan die polisie oorgegee het.

Armour sê terwyl Zwane ’n verdagte in die Estina-saak is, behoort hy ook terug te staan uit sy politieke ampte. “Ons het al drie briewe aan hom geskryf as voorsitter van die paaie-komitee oor die paaiekrisis in die Vrystaat en geen antwoord gekry nie.”

Armour sê geregtigheid behoort nou “sy pad te loop”. Mnr. Peter Thabete,  voormalige hoof van die departement, het reeds in die hof verskyn op aanklagte van korrupsie. “Zwane was sy direkte hoof, maar daar was ander base voor hom en ander base ná hom wat vermoedelik ook deel was van die staatskaping.”

Volgens adv. Andrea Johnson, hoof van die nasionale vervolgingsgesag se ondersoekdirektoraat, toon die plasing van die Zwane-saak op die hofrol die vasbeslotenheid van die direktoraat om met staatskapers af te reken. “Die saak behoort die mense van die Vrystaat daaraan te herinner dat hierdie saak nie vergete is nie. Dit duur egter lank om te ondersoek en die gepaste aanklagte saam te stel wanneer dit so ’n ingewikkelde kwessie is.”

Die verhoor vind van 27 tot 30 Maart 2023 plaas.

Al die verdagtes in die saak moet op 2 November weer in die hof verskyn. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot