AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Hondsdolheid: Ent jou honde en katte in

akkreditasie
Foto: Gerrit Bezuidenhout
Foto: Gerrit Bezuidenhout
Troeteldiereienaars word aangeraai om hul katte en honde teen hondsdolheid in te ent om te voorkom dat mense die siekte opdoen.

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling sê in ’n gesamentlike verklaring met die Suid-Afrikaanse Veterinêre Raad (SAVR) dat vanjaar reeds 33 gevalle van hondsdolheid in Suid-Afrika aangemeld is. In een geval is ’n 10-jarige seun in KwaZulu-Natal aan die siekte dood.

Hondsdolheid is ’n dodelike virale siekte wat alle soogdiere raak. Dit kan van diere na mense oorgedra word deur die speeksel van siek diere.

Die internasionale organisasie vir dieregesondheid (OIE), die Wêreldgesondheidorganisasie (WGO) en met die Verenigde Nasie se Voedsel- en Landbouorganisasie (VLO) beoog om die voorkoms van gevalle waar die siekte van mense na honde en mense oorgedra word, teen 2030 uit te roei.

Die oordrag van die siekte tussen honde en mense kan voorkom word deur honde in te ent, het dr. Nomsa Mnisi, visepresident van die SAVR tydens die wêrelddag vir hondsdolheid verlede jaar gesê.

Ingevolge die Wet op Dieresiektes (Wet 35 van 1984) is dit elke troeteldiereienaar se verantwoordelikheid om te verseker dat diere teen hondsdolheid ingeënt is.

Die siekte kom by wilde en mak diere reg oor Suid-Afrika voor. Gemeenskappe word aangeraai om nie onbekende of rondloperdiere, veral katte en honde, aan te raak of op te tel nie.

Die publiek word ook aangeraai om enige simptome van die siekte onmiddellik by die naaste staatsveearts aan te meld, en die staatsveearts ook in kennis te stel as ’n mens kontak gehad het met ’n dier wat vermoedelik hondsdol is. Mense wat deur so ’n dier gelek, gekrap of gebyt is, moet die wond deeglik onder lopende water met seep was en dadelik mediese bystand te soek om voorkomende behandeling te ontvang.

Dit is noodsaaklik, aangesien die behandeling ná blootstelling onmiddellik moet begin.

Klik hier vir nog inligting rakende die siekte wat die departement van landbou en die SAVR vir bewusmaking beskikbaar gestel het. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
-0.2%
Rand - Euro
18.48
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sonder die romantiek is mens maar net n halwe mens
Ek is eerlik, gemaklik, sin vir humor, lief vir die lewe, positief, leef gesond en lief vir die natuur en veral enige diere
Kom ons wees lekker crazy saam
Never a dull moment with this gemini!ag man kom ons wees net lekker mense saam. geniet wat die lewe vir ons gooi, waarom nie. ek is n goeie mensie wat nie graag alleen wil wees...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot