AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9704,8
87,80
CORN
28 Mrt
-
4540,4
45,40
SOYA
28 Mrt
-
8240
100,00
SUNS
28 Mrt
-
8710
57,00
WEAT
28 Mrt
-
6743
201,00
WMAZ
28 Mrt
-
3877
-11,00
YMAZ
28 Mrt
-
4082,40
12,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Hortgro belê miljoene rande in studente

Hortgro het die afgelope 14 jaar R35 miljoen aan beurse bestee in 'n poging om die werksmag wat noodsaaklik is vir die sagtevrugtebedryf te verseker.

Hortgro bestee vanjaar R3,7 miljoen in beurse en opleiding om die werksmag wat noodsaaklik is vir die sagtevrugtebedryf te verseker.

Dié bedrag word onder universiteitstudente verdeel wat aan die Universiteit Stellenbosch, die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie, Elsenburg en die universiteite van Limpopo, Pretoria en die Vrystaat studeer. Hortgro het die afgelope 14 jaar R35 miljoene aan beurse bestee.

Mnr. Anton Rabe, uitvoerende direkteur van Hortgro, sê volgens 'n verklaring dat opgeleide werknemers noodsaaklik is om die bedryf van R11 miljard verder te laat groei.

“Die landbou, en veral die sagtevrugtebedryf, dra baie by tot Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP). Dié bedryf verskaf ook werk aan derduisende mense. Ons is daarom van mening dat dit nodig is om ondersteuning te bied in die ontdekking en opleiding van die beste ‘breins’ en die ontwikkeling van ’n sterk arbeidsmag.”

Tegnologie

Rabe het ook die belangrikheid van vooruitgang met tegnologie en die ontwikkeling van mense beklemtoon.

“Daar is nog harde werk wat gedoen moet word om jongmense te oortuig dat ’n loopbaan in die landbou vir hulle voordelig sal wees. Die tuinbou- en tegnologiebedryf is besig om te ontwikkel en daar lê nog talle geleenthede in die volgende 20 tot 30 jaar voor.”

Volgens dr. Xolani Siboza, Hortgro Science se vrugteproduksie-navorser, is daar 'n skaarsheid aan opgeleide kundiges in dié bedryf.

“Die huidige kundiges in die bedryf is al ’n ruk lank in die spel. Ons benodig nuwe energie in die veld, jongmense wat kan leiding neem om die bedryf te hernu en uit te brei.”

Hortgro se beursskema is ’n gesamentlike onderneming tussen die kern-en steenvrugtebedrywe, Agriseta en die Sagtevrugte Ontwikkelingstrust.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,971.81
+0.8%
Silwer
23.32
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot