AFGRI
BEAN
04 Jul
-
8900
0,00
CORN
04 Jul
-
4108
0,00
SOYA
04 Jul
-
8553
0,00
SUNS
04 Jul
-
10390
0,00
WEAT
04 Jul
-
7553
0,00
WMAZ
04 Jul
-
4349
0,00
YMAZ
04 Jul
-
4326
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
24 Jun
-
60,13
0,04
Beeste AB2/3
24 Jun
-
57,78
0,16
Beeste B2/3
24 Jun
-
53,27
-0,33
Beeste C2/3
24 Jun
-
47,34
0,58
Bevrore Hoender
24 Jun
-
30,91
0,02
Bokkies (onder 30 kg)
24 Jun
-
68,01
-4,77
Bokooie
24 Jun
-
62,41
8,57
Groot (meer as 40 kg)
24 Jun
-
46,26
0,61
Hoender (IQF)
24 Jun
-
29,67
-0,30
Medium (30-40kg)
24 Jun
-
57,08
-0,23
Pork Average
24 Jun
-
27,15
-0,03
Poultry Average
24 Jun
-
30,68
-0,08
Skaap A2/3
24 Jun
-
105,21
-2,43
Skaap AB2/3
24 Jun
-
87,48
-0,05
Skaap B2/3
24 Jun
-
81,33
0,49
Skaap C2/3
24 Jun
-
76,9
-1,16
Speenkalf
24 Jun
-
36,17
-0,75
Spekvarke
24 Jun
-
28,11
0,31
Stoorlammers
24 Jun
-
53,52
0,23
Varkwors
24 Jun
-
22,34
0,14
Vars Hoender
24 Jun
-
31,45
0,03
Vleisvarke
24 Jun
-
27,07
-0,03

Inmaakfabriek: ‘Tyd en spoed nou belangrikste’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

“Tyd en spoed is nou die belangrikste. Die inmaakbedryf moet op ’n manier tyd koop om die inmaakfabriek Langeberg & Ashton Foods (L&AF) so lank moontlik oop te hou, al is dit eers net tot die einde van die huidige vrugteseisoen tot ’n nuwe oplossing gevind is. As die fabriek eers finaal gesluit is, gaan dit feitlik onmoontlik wees om dit weer te open. Daarom kan dit kan nie toegelaat word nie,” het mnr. Jacques Jordaan, uitvoerende hoof van die Inmaakprodusente-vereniging, by Rawsonville op ’n massa-vergadering van ontstelde inmaakvrugteprodusente gesê.

Sowat 200 hoogs bekommerde inmaakvrugteprodusente van oor die hele Boland het die vergadering bygewoon. ’n Vasbeslotenheid dat die “fabriek nie mag sluit nie”, was duidelik voelbaar. Produsente is verbind daartoe om alles te doen om te keer dat die fabriek sluit. ’n Inmaakfabriek van wêreldformaat wat oor 70 jaar opgebou is, durf nie gesluit word nie, was die gevoel. Daar is ook op tussentydse strategieë besluit om die sluiting te stuit, wat selfs ingryping deur die Wes-Kaapse regering kan insluit.

“Ek kry koue rillings om te dink dat een van Suid-Afrika – wat een van die topsewe inmaakvrugteproduserende lande is – se twee inmaakfabrieke kan sluit.” Die ander een is van die Rhodes Groep.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.33
+0.2%
Rand - Pond
19.77
+0.1%
Rand - Euro
17.04
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,810.99
+0.1%
Silwer
20.11
+0.7%
Palladium
1,934.00
0.0%
Platinum
887.00
0.0%
Brent-ruolie
113.50
+1.7%
Top-40
60,902
0.0%
Alle aandele
67,025
0.0%
Hulpbronne 10
63,634
0.0%
Industriële 25
81,244
0.0%
Finansiële 15
14,837
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Betroubaar eerlik.
Ek is 'n verantwoordelike persoon, betroubaar, vindingryk, selfstandig en het wye belangstellings. Meestal 'n huishen maar ook baie lief vir die natuur, rustigheid en...
Old Fashioned Values - No Players Please
I'm fun, intelligent and have a great sense of humour. I am honest and very up front and have no secrets. Kind hearted and love family, music and the outdoors. I love...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot