AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Inperking: Geen beperking op verkoop van sigarette

akkreditasie
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake. Foto: GCIS
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake. Foto: GCIS
Die verbod op die verkoop van sigarette is sonder beperking opgehef, terwyl sekere beperkinge op die verkoop van drank steeds op vlak 2 van die inperking geld.

Die nuwe regulasies geld van vandag.

Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het die nuwe regulasies in die Staatskoerant afgekondig. Hoewel daar nie in die regulasies duidelik aangedui word dat die verbod op sigarette opgehef is nie, word dit nie meer genoem in die lys van ekonomiese aktiwiteite wat uitgesluit word nie.

Dlamini-Zuma het ’n beroep gedoen dat rokers nie sigarette wat hulle rook, moet uitruil nie. Sy het ook gevra dat diegene wat alkohol gedrink het, nie moet bestuur nie.

Tabakorganisasies, die Fair Trade Independent Tobacco Association (Fita) en British American Tobacco in SA (Batsa) het, ten spyte van die opheffing van die verbod, aangedui dat hulle voortgaan met hul onderskeie hofgedinge aangesien die risiko altyd bestaan dat die regering die verbod weer kan instel. Dlamini-Zuma meen dat sigarette die risiko van Covid-19-besmettings verhoog en dat rokers druk plaas op Suid-Afrika se gesondheidstelsel.

Sy het tydens ’n mediakonferensie waar sy die vlak 2-regulasies bekend gemaak het, gesê dat die verbod op tabakprodukte ingestel is omdat dit die asemhalingstelsel aantas en dat daar bewyse van ander lande was dat rokers ernstiger siek kan word van Covid-19. Meer beddens en ventilators is dus in die hoësorgeenhede vir rokers nodig. “As jy ophou rook, sien jy vinnig resultate. Jou asemhalingstelsel en algemene gesondheid verbeter vinnig. Dit is waarom daar ’n tydelike verbod daarop was.”

Sy het gesê omdat genoeg beddens en ventilators nou in hospitale beskikbaar is as mense dit nodig kry, word sigaretverkope sonder beperkinge toegelaat.

Alkohol

Drank mag van Maandag tot Donderdag van 09:00 tot 17:00 verkoop word. Restaurante, tavernes en kroeë mag ook weer drank verkoop, maar mag dit nie ná 22:00 verkoop word nie en die ondernemings mag nie ná 22:00 verder besigheid doen nie. Toegang word tot 50 mense beperk.

Die aandklokreël van 22:00 tot 04:00 bly geldig. Die regering glo dat dit is veral nodig noudat drank weer verkoop mag word.

Dlamini-Zuma het gesê sekere beperkinge moes op die verkoop van alkohol geplaas word, want dit gee aanleiding tot bakleiery en dronkbestuur. Trauma-eenhede was leeg toe alkohol verbied was, maar traumagevalle het toegeneem toe dit vir weer toegelaat was. Daar is derhalwe besluit dat die beperkinge op die verkoop van drank stadig opgehef moet word.

Ander regulasies

Alle reisbeperkinge binne die land word ook opgehef, insluitend reise tussen provinsies. Buitelandse reise is steeds nie moontlik nie.

Plekke wat verblyf verskaf, word toegelaat om tot 50% van hul kapasiteit te vul.

Dit sal nou weer moontlik wees om familie en vriende te besoek, maar dit mag nie meer as tien mense op ’n keer wees nie.

Alle ander toelaatbare “samekomste” soos by rolprentteaters, konserte, vertonings, konferensies, vergaderings, begrafnisse, kerke en selfs troues mag nie meer as 50 mense wees nie. Dit geld ook oefenplekke en openbare swembaddens.

Toeskouers sal steeds nie by sportgeleenthede toegelaat word nie.

Nagklubs mag nie oopmaak nie, want dit is steeds op die lys van ekonomiese uitsluitings. Internasionale vlugte en skeepsreise vir ontspanning, asook internasionale sportgeleenthede is steeds uitgesluit.

Met die regulasies wat heelwat verslap is, het Dlamini-Zuma mense aangemoedig om gehoor te gee aan die veiligheidsmaatreëls soos die dra van maskers, die was van hande en die handhawing van afstand.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Staan op met n lied in jou hart
Sag-geaard van nature, maar tog ferm en doelgerig. My ja is my ja en my nee is my nee, use it, don't use it. Ek kan ure aaneen na jou luister en jou geselskap geniet, en...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot